03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

21 In dieselfde uur het Jesus Hom in die gees verheug en gesê: Ek loof U,

Vader, Here van die hemel en die aarde, dat U hierdie dinge verberg het

vir wyse en verstandige mense en dit aan kindertjies geopenbaar het. Ja,

Vader, want so was dit U welbehae.

Wanneer jy na die oorspronklike taal toe gaan, daar “in dieselfde uur het Jesus

Hom in die gees verheug” - daardie woord verheug beteken die Here Jesus het

rondgespring van blydskap. So bly was die Here Jesus. Waaroor? Hieroor

dat die Here hierdie dinge verberg het vir wyse en ver-standiges. Jy sal partykeer

‘n doktor in godsgeleerdheid kry en hy sal praat oor ‘n teks. Hy sal heel moontlik

goeie gedagtes daaroor bring, want hy is goed geleerd, en hy kan miskien vir jou

die geskiedkundige agtergrond in daardie teks gee. Hy kan vir jou die betekenis

gee van die oorspronklike Grieks of die Hebreeus, wat baie goed is.

Maar dan kom hier die eenvoudige broer of suster, wat jy nou weet wat nie baie

geleerdheid het nie, en hy sal opstaan in ‘n diens, (so behoort dit in ‘n

Pinksterdiens te wees) hy sal opstaan in die diens, hy sal sê: “Broers en susters,

die Here het aan my ‘n Skrif geopenbaar. Ek het gisteraand, (of wanneer ookal)

die Bybel gelees en die Here het vir my hierdie vers oopgemaak”.

En jy sal die salwing van God op hom sien, en hy sal vir jou daardie vers begin

oopmaak. En jy weet dit is nie daardie man se verstand nie; jy weet dit en jy sal

dit voel in jou gees, en daar kom vir jou ‘n openbaring uit daardie Skrif wat uit die

hemel is. Dit is ‘n Goddelike openbaring.

Die Here Jesus het rondgespring van blydskap. Die Vader het hierdie dinge

verberg vir die wyse en verstandige en dit aan klein kindertjies geopenbaar. Dit is

die gawe wat ‘n leraar ook het, om vir jou ‘n Skrif so te kan oopmaak dat dit jou

amper laat rondspring van blydskap wanneer daardie openbaring uit daardie Skrif

na jou toe kom. Prys die Here!

Die waarde en noodsaaklikheid van leraars.

Lering word baie afgeskeep in die Christelike kerk. Groot veldtogte se resultate

gaan verlore as gevolg daarvan. Die leraar se bediening kan ook bekering,

genesing ensovoorts bring, want God eer Sy woord, soos byvoorbeeld met die

broers Bosworth, Baxter en Branham, soos ek reeds vir u vertel het. Maar oor die

algemeen is die leraar se bediening nie so skouspelagtig nie, maar meer om te

help soos ons gesien het in Handelinge 18:27.

Ons lees weer:

Handelinge 18:25-28; ( Dit praat van Apollos)

25 Hy het onderrig ontvang in die weg van die Here; en vurig van gees, het

hy gespreek en die dinge aangaande die Here noukeurig geleer, alhoewel

hy net van die doop van Johannes af geweet het.

26 En hy het vrymoediglik in die sinagoge begin spreek; maar nadat Aquila

en Priscílla hom gehoor het, het hulle hom by hulle geneem en hom

noukeuriger die weg van God uitgelê.

116

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!