03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

17 En die boek van die profeet Jesaja is aan Hom oorhandig; en toe hy die

boek oopmaak, kry Hy die plek waar geskrywe is:

18 Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die

evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat

verbryseld van hart is te genees;

Die Gees van die Here is op My. Die Gees van die Here sal op die profeet rus

om die werk van God te doen.

2 Konings 2:9,15; (Dit was in die dae van Elía en Elísa)

9 En nadat hulle deur was, sê Elía vir Elísa: Begeer wat ek vir jou moet

doen, voordat ek van jou af weggeneem word. En Elísa antwoord: Laat

dan tog ‘n dubbele deel van u gees op my kom.

15 En die profete-seuns wat in Jérigo was, het dit op ‘n afstand gesien en

gesê: Die gees van Elía rus op Elísa! En hulle het hom tegemoetgekom

en voor hom na die aarde gebuig

Die gees van Elía het op Elísa gekom.

Die Gees van die Here was op hierdie profete, sonder dit, sou hulle geen profete

vir God kon gewees het nie. Dit wys vir ons die belangrike plek van die Heilige

Gees in ‘n mens se lewe.

2 Petrus 1:21;

want geen profesie is ooit deur die wil van ‘n mens voortgebring nie,

maar, deur die Heilige Gees gedrywe, het die heilige mense van God

gespreek.

Deur die Gees gedrywe. Hulle het hier gespreek, die heilige mense van God

waaronder die profete ook was. ‘n Profeet is nie net ‘n kontak met God nie, maar

‘n profeet is iemand wat deur die Heilige Gees gedrywe word. ‘n Mens kan dit

aan so ‘n persoon sien. Ek glo ‘n profeet is in daardie opsig nie ‘n gewone

persoon nie, jy sal aan hom sien dat hy deur die Gees van God gedryf is.

2 Petrus 3:15-16;

(u sal sien waarom ek dit vir u nou lees, dit sal op die oomblik van koers af klink)

15 En ag die lankmoedigheid van onse Here as saligheid, soos ons geliefde

broeder Paulus ook met die wysheid wat aan hom gegee is, aan julle

geskryf het,

16 net soos in al die briewe. Hy spreek daarin oor hierdie dinge, waarvan

sommige swaar is om te verstaan, wat die ongeleerde en onvaste mense

verdraai, net soos die ander Skrifte, tot hul eie verderf.

Waarom ek dit hier ingebring het, is omdat ek vir u gesê het ek glo dat Paulus

selfs met sy apostoliese bediening nog ‘n profetiese bediening gehad het en dit

wat hy beskrywe het, die Here selfs laat opneem het in sy woord, as die

onfeilbare woord van God. Nadat die Bybel geskryf is, ander sal dalk met my

hieroor verskil en u kan maar daaromtrent dink soos u wil. Maar ek glo en ek

weet, daar is baie deur die eeue wat saam met my glo, ek dink die meeste glo

basies so, dat hierdie Bybel, soos hy hier staan kompleet is. Ons het nie verdere

Skrif nodig sover dit die optekening in die boek is nie. Dit wat in hierdie Bybel

geskrywe staan is onfeilbaar en kan ons, ons vinger op sit, op elke deel daarvan

58

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!