03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

3) Ten derde “leraars.” Ons het dit behandel.

4) Daarna “kragte” - ons het dit redelik goed gedek in ons reeks studies oor die

bedieningsgawes van Christus –

5) Daarna “genadegawes van gesondmaking”,

6) “Helpers”, - wat is helpers?

7) “Regeringe”,

8) “allerhande tale” –

Dit het ons ook reeds behandel, so daar het ons twee by; helpers en regeringe.

Maar hier het ons gesien in:

Romeine 12:7;

is dit profesie, en na die maat van die geloof; of bediening, in die werk

van bediening; of wie leer, in die lering;

Daar kan ons miskien sê profete en herders en leraars.

Maar nou die 8ste vers. Daar is dus ook volgens die 8ste vers “vermaners,

uitdelers en voorgangers”. Heel moontlik die herder, maar daar is ook die wat

barmhartigheid moet bewys. Wie is hulle?, en wat is hulle werk? Dit is dus baie

belangrik vir die gemeente, soos ek gesê het, wat die lewende liggaam van ‘n

lewende Here Jesus is, van die liggaam wat in werking is. Dat ons hierdie dinge

moet besef.

Ons is tog so ‘n praktiese geslag. Ons sê kyk, as ‘n ding nie werk nie, dan

beteken hy vir my niks. As die motorkar nie wil loop nie en niemand kan hom

regkry nie, laat staan hom, as my naaimasjien nie wil werk nie, nou goed, dan

beteken hy vir my niks nie; my wasmasjien, my stoof of wat ook al.

Maar wanneer ons by die liggaam van Christus kom, dan is ons amper vir eeue

en geslagte voorberei om maar kerk toe te gaan, tot ‘n groot mate, maar ons is

tevrede met ‘n liggaam van Christus wat nie werk, soos ons sien, volgens God se

woord nie.

Broers en susters, ons as ernstige mense, moet onsself daarvoor instel. Ek glo

die Here sal vir ons gee dat dit werk, en die Here het nog nooit gevra vir getalle

nie. Die Here het nog altyd gevra vir kwaliteit. Prys die Here! As die Here dit kan

kry, gaan daar groot en wonderlike dinge plaasvind. Maar u sal met my

saamstem; as ons nie eers van hierdie dinge weet nie; as ons nie eens daartoe

aangespoor is nie; as ons nie aangevuur word nie; hoe sal ons ooit daarna

strewe? Daarom moet die oopmaak van die Here se woord vir ons hierdie ideale

en hierdie visie en hierdie lig voor oë stel, sodat ons daarvoor kan begin bid en dit

kan begin toe-eien.

My eerste opmerking, mag die gemeente weer hierdie standaard bereik soos ons

hier gelees het. Dank die Here, ons sál hierdie standaard bereik wanneer die

Heilige Gees weer Sy regmatige plek in die gemeente inneem, en ons dank die

Here ons het alreeds lank gelede daarmee begin. Ons het begin om weer te kyk

wie die Heilige Gees is en wat Hy doen. Ons het gekyk na Sy gawes. Ons het

gekyk na Sy vrugte, ons het gekyk na die doping in die Heilige Gees, die

aandoening met krag ensovoorts. Daarom is ons basies eintlik ver op pad, Prys

127

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!