03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Daarom, heilige broeders, deelgenote van die hemelse roeping, let op die

Apostel en Hoëpriester, van ons belydenis, Christus Jesus.

Die Apostel en Hoëpriester van ons belydenis, Jesus Christus. Net soos Hy

die Opperherder is, so is Hy ook die Opperapostel van die gemeente.

Elk van die bedieninge is geesvervulde bedieninge. Dit is ‘n geesvervulde gawe

aan die gemeente. Die vyf bedieningsgawes dus, die nege gawes van die Heilige

Gees, en die nege Vrugte van die Heilige Gees, openbaar die Here Jesus in sy

verskillende hoedanighede. Dit was altyd die bedoeling van die Here Jesus dat

Hy, soos Hy vir die mense gesê het, toe hulle gesê het: “ons wil die Vader sien,

toon ons die Vader”, toe sê Hy vir hulle: “Het julle nie vir My gesien nie? Hy wat

vir My gesien het, het die Vader gesien”. Dit was altyd sy bedoeling gewees,

terwyl Hy wag vir sy wederkoms, dat as die wêreld sê: “maar ons wil graag die

Here Jesus sien”, dat hulle die Here Jesus in sy liggaam sal sien, in sy krag, in

sy werking, in sy liefde, in sy bonatuurlike bediening. Mag die Here genade

gee dat u hierdie samevatting in u gedagte sal hê.

Dat u nou die gawes, (het ons met u klaar behandel), en nou die bedieninge, dat

wanneer u dit klaar sien, u sal sien dit is die volmaakte verteenwoordiging van

onse Here Jesus op aarde. Sodat ons kan sien wat Hy bedoel, as Hy sê ons is:

“been van sy been en vlees van sy vlees”, ook wat Hy bedoel as Hy sê: “soos Hy

is, is ons ook in hierdie wêreld”.

Daardie Skrif is in: 1 Johannes 4:17;

Hierin het die liefde in ons volmaak geword, dat ons vrymoedigheid kan

hê in die oordeelsdag; want soos Hy is, is ons ook in hierdie wêreld.

Soos Hy is, is ons ook in hierdie wêreld.

Prys die Here!

Die meeste mense aanvaar dat Petrus en Paulus apostels was, as hulle tog maar

net ook Petrus en Paulus se lering aanvaar in sy volheid, dan sal hulle al die baie

dinge hê wat hulle nie vandag het nie. As ons praat van die Apostel Petrus, van

die Apostel Paulus, of sommige van die ander apostels in die Bybel, heeltemal in

orde, heeltemal reg genoeg. Maar as ons vir hulle sê dat die bediening van die

apostels het nog nooit opgehou nie; nêrens in die Bybel staan dit dat daar vandag

nie meer apostels moet wees nie. Dit is reeds die een groot fout wat mense

maak: “o ja, Petrus, die Here kan daardie groot dinge deur hom doen want Petrus

was ‘n apostel”. Die Here kon daardie groot ding doen deur Paulus want Paulus

was ‘n apostel. Maar hulle is vir 2000jaar al nie meer hier nie.

Die duiwel is baie tevrede daarmee. Maar net soos Petrus ‘n apostel was, en

soos Paulus ‘n apostel was, en Johannes, so het die Here dit verordineer dat in

sy gemeente daar altyd die apostel sal wees. Soos ons vir u sal wys wat die

bediening van die apostel was. Dit sal u hart bekoor en mag die Here genade

gee.

Sy woord sê in:

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!