03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

So, dit is gladnie ‘n kwessie van die groot meneer, die groot koppe, die hoë

broers, soos daar baie keer in ons kerke van gepraat word nie. Nee, dat in

hierdie bedieninge van die Heilige Gees, dat juis dié wat miskien die hoogste

werk vir God doen, net so maklik en net so bereid sal wees om ook die laagste

werk te doen. Laat daardie gesindheid tog altyd ook in ons wees. Moet tog nooit

dat die duiwel ons, met mekaar sal laat wedywer oor wie nou ‘n hoër posisie het

as die ander een nie. Laat ons met blydskap en met dankbaarheid en met trots in

ons harte, vir die Here, die nederigste werk verrig en dankbaar wees, ons doen

dit nie vir mense nie, ons doen dit vir Hom. So, die werk van die apostel is om die

fondament te lê om gemeentes te stig.

Markus 3:14-15;

14 En Hy het twaalf aangestel sodat hulle saam met Hom kon wees en Hy

hulle kon uitstuur om te preek

15 en mag te hê om siektes te genees en die duiwels uit te dryf.

Dat Hy kan uitstuur om te preek, en om mag te hê om siektes te genees, en om

duiwels uit te dryf.

Lees ook Handelinge 8 self.

Dit is waar Filippus na Samaría gegaan het. En daar het die Here groot tekens

en wonders gedoen, en duiwels het uitgekom met groot geroep, selfs Simon die

Towenaar het daar die magtige werkinge van God gesien, en die mense is

gedoop en hulle was vol van blydskap. Maar Filippus was ‘n evangelis, en toe hy

klaar vir hulle die woord bedien het, toe die mense nou klaar tot bekering gekom

het en almal vol van blydskap was, toe kom Petrus en Johannes van Jerusalem

af om vir die mense die hande op te lê sodat hulle die Heilige Gees kon ontvang.

Dit is nie nodig vir die apostel om sy hande op jou te lê om die Heilige Gees te

ontvang nie, (alreeds behandel in vorige studies) die Here Jesus is die Doper in

die Heilige Gees en jy ontvang die Heilige Gees deur geloof. Die Here doop jou

met die Heilige Gees in jou binnekamer, op straat, langs die pad.

In die tweede plek:

Om gemeentes te vestig.

Daar is wonderlike getuienisse hoedat die Here, doop met die Heilige Gees, op

wonderlike maniere en hoedat ons vir mekaar die hande kan oplê en vir mekaar

kan bid, want dit is tog nie een van ons wat doop met die Heilige Gees nie, dit is

die Here Jesus wat doop met die Heilige Gees. Maar hier in Samaría het die

evangelis gepreek en die Here het magtige tekens en wonders gedoen. Maar

Petrus en Johannes moes van Jerusalem af kom om daardie gemeente te

vestig en in orde te stel en in volle werking te kon kry, want toe Filippus daar

klaar was , toe neem die Heilige Gees hom daar weg, weer na ‘n ander plek toe

en later het hy op die wa geklim. Dit is vir ons ‘n baie duidelike illustrasie van die

verskil tussen die bediening van die evangelis en die apostel.

Paulus en Bárnabas het ten volle saamgestelde gemeentes agtergelaat, hulle kon

dit doen want hulle was apostels.

41

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!