03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

sê; “Nou maar goed, die Here sal dit vir jou wys”. Hy het nog ‘n paar ander dinge

ook oor my geprofeteer, dit het nie waar gekom nie. Baie mense, as hulle hierna

luister oor die band, mense wat miskien van dié beweging is of simpatiek gesind

is, sal my dalk kwalik neem, maar ek praat tog daaroor, luister mooi daarna en

gaan vra die leiding van die Here.

Ek glo dat die gawe van die profeet vandag nog in werking is, maar omdat ons

nog so min daarvan weet en so min op die uitkyk is daarvoor, word dit nie

raakgesien en erken nie. U sal sien wanneer ek verder gaan om vir u die

kenmerke van die profeet te wys, dat u miskien al in baie se lewens hierdie

eienskappe raakgesien of agtergekom het.

Ons is nou besig om die dinge van God te behandel, ons het die Gawes

behandel, die Vrug en ons is nou besig met die Bedieninge. Nou in wie gaan die

Here dit bewerk, in sy mense, in sy kinders?. U moet uself ook nie uitsluit dat die

Here die gawes nie in u sal laat werk nie, (u is deel van die gemeente) of dat Hy

ook nie van u ‘n apostel, profeet, of enige van die ander drie kan maak nie. Wag

op die Here en sê: “Here, hier is ek”. Ondersoek sy woord; soek sy aangesig; stel

jou hart oop; kyk dat die Here jou reinig; alles wat die Heilige Gees vir jou wys wat

nog verkeerd is, bely dit, maak dit skoon, maak dit reg, kry jou lewe in orde, kry

jouself diensbaar vir God. Prys die Here!

So ook vir die profeet. Kom ons kyk byvoorbeeld na die volgende benaminge.

Ons hoor baie van pastoor so en so, dit is ‘n taamlike algemene woord, maar

hoor ons ooit van profeet so en so, of apostel so en so? Hoekom nie, (nie dat

ons nou met titels moet rondloop nie), as ons die bediening erken nie? In die

begin het ek vir u gesê dit is nie die naam apostel of profeet, of wat ook al, wat

van jou een gaan maak nie, dit is die bediening wat van jou een sal maak. Jy

moet dit bewys, en as jy dit kan bewys, is jy eintlik daardie benaming werd.

Die een wat kan bewys in sy lewe en in sy bediening dat hy ‘n profeet is en hy

word so genoem, sal vir die wêreld snaaks lyk. Daar is baie dinge van God wat

vir die wêreld snaaks lyk; dit het verlore gegaan, maar dit is hier, dan sal dit vir die

Here en Sy Rangorde nie snaaks wees nie. Dieselfde met enige van die ander

benaminge. Ons praat baie maklik van evangelis so en so, nou hoekom nie van

profeet so en so nie? Dit is een van die vyf bedieningsgawes.

‘n Ware profeet het baie voorbereiding nodig, u sal sien waarom. Hy het ‘n

noue omwandeling met die Here nodig sodat hy waarlik die sin van God kan

ontvang om aan die mense mee te deel. Dit is deel van sy bediening. Die

profeet moet so naby aan God lewe dat hy die sin, soos in Engels gestel, “that he

can get the mind of Christ”, dat hy God se gedagte kan kry en dat hy daardie

gedagtes kan deelagtig word en dat hy dit aan die mense kan meedeel. Dat hy

as 't ware die stem van God hoor.

52

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!