03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Maar hy profeteer in sy eie gees omdat hy dit graag so wil hê. Omdat dit miskien

deur hom beskou word en deur ‘n paar andere, wat aan die hoof is van so ‘n

beweging. Dat daardie broer nou geskik sal wees vir dit, en daardie broer sal nou

geskik wees vir dat, dan word dit so uit geprofeteer, en dan word dit as absoluut

onfeilbaar so beskou. Daardeur het al die grootste foute gekom.

Die Gees van waarheid, die Heilige Gees van waarheid sal nie so ‘n gebruik eer

nie. Die Skrif wat daarvoor aangehaal word is: Handelinge 13:2. Ek weet daar

gaan mense na hierdie band luister wat hierdie ding glo, soos ek dit nou probeer

sê het, dat dit nie so is nie, wat my miskien sal kwalik neem. Ek vra vir hulle wat

ook dan so na hierdie band sal luister dat u baie mooi daarna moet luister.

Handelinge 13:1-2;

1 En daar was in die plaaslike gemeente in Antiochíë sekere profete en

leraars, naamlik Bárnabas en Simeon wat Niger genoem word, en Lúcius,

die Cerenéër en Manáen wat saam met Herodes, die viervors

grootgeword het, en Saulus.

2 En terwyl hulle besig was om die Here te dien en te vas, het die Heilige

Gees gesê: Sonder nou Bárnabas en Saulus vir My af vir die werk

waarvoor Ek hulle geroep het.

Die Heilige Gees het gesê; hulle sê, hoe praat die Heilige Gees. Ons sê die

Heilige Gees praat deur profesie, dus is dit hulle teks wat hulle gebruik om

daardie gebruik dan te regverdig.

Maar hierdie manne, as ons mooi kyk, hierdie manne het alreeds die roeping van

God in hulle lewe gehad. Hulle was nie hier geroep nie. Hulle is alreeds geroep

vir God.

Handelinge 14:26;

En daarvandaan het hulle weggevaar na Antiochíë, waar hulle aan die

genade van God opgedra was vir die werk wat hulle volbring het.

Ons sien uit hierdie teks dat hulle alreeds hierdie bediening gehad het.

Om dus op te som:

Ook in die ander bedieninge, soos vermaning, vertroosting, uitdeel, ‘n broeder

Quartus ensovoorts, net soos met die vyf genoemde gawes, moet dit deur die

Here Jesus daar gestel word (soos in Efésiërs 4), en deur die Heilige Gees

geïnspireer word. Dit sal vir almal duidelik wees dat dit nie van ‘n mens af kom

nie, maar van God.

Amen!

148

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!