03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Hier lê een van die groot probleme en groot tragedies dat baie herders gee aan

hulleself weiding en hulle pas nie die skape op nie. Die man wat in die

herdersbediening vir homself is, of dit is vir geld of vir aansien of posisie of watter

voordeel ookal, is ‘n weerspreking van die diep betekenis van hierdie groot

bediening. Onder die mees geseënde gawes wat Christus nog ooit aan Sy

gemeente ten alle tye gegee het en waar ook al is manne waarvan die Here self

kan sê dat hulle is herders na My hart wat julle sal oppas met kennis en verstand.

Jeremia 3:15;

En Ek sal aan julle gee herders na my hart, wat julle sal oppas met kennis

en verstand.

Dit is wat die Here beloof het. Ek kan dit nooit genoeg beklemtoon nie, ‘n goeie

herder, al die ander gawes van God, ons moet hulle almal hê, ek gaan nie die

een bo die ander stel nie, maar in hierdie groep, wat gemeente genoem word en

die een wat hulle moet oppas as herder, is net die Here wat hom kan gee, kyk

wat moet hy alles wees.

Die gawe van God, ek het baiekeer so deur die jare gesê, veral in dié besondere

opsig, miskien ook van ons eie groep waar ons taamlik afgeskei is van die andere

ten opsigte van ons besonderse posisie waarvoor ons staan en so aan, dat die

herder, hy moet apostel, profeet, evangelis, hy moet ‘n goeie evangelistiese

bediening kan hê, anders sal die mense vir hom moeg word en daar sal nie

genoeg tot bekering kom of wat ook al nie. Wat moet hy nie wees nie? Net die

Here kan dit voorsien. Daarom, as ons die Here daarvoor vra, sal die Here dit

gee. Is dit nie waar nie?

Romeine 10:17;

Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God.

Neem uself, van dat ons begin het met die Bybel Studies en vir u ook die Here se

woord begin leer het, ek is daar seker van, deur die hoor van die woord het die

Here u geloof gegee vir baie dinge, het die Here vir u ‘n visie gegee vir baie

dinge. Hoe sal die gewone Christen wat ook ernstig is in sy siel, hoe sal hy nou

weet om byvoorbeeld vir die ware herder te bid, as hy nie eers weet wat ‘n herder

is nie.

Hoeveel mense weet wat ‘n herder werklik is, wat sy kwalifikasies, sy roeping is.

Hoe sal mense dit weet as hulle nie so ‘n lering gehad het soos hierdie nie? Hoe

belangrik is dit dan nie om God se woord vir God se kinders te leer nie, en mag

die Here ook genade vir u gee wat nou hierdie lering ontvang het om daarvoor te

bid en ook u eie hart en u eie lewe te ondersoek.

Wie weet, wie van u die Here wil roep as herder, as evangelis, as apostel, as

profeet, waarom nie? Waarvoor sou die Here U gebring het om self hierdie

leringe, glo ek, te ontvang as die Here nie ‘n plan met u het nie? Ek glo die Here

is besig om sulke groepies mense die wêreld oor uit te soek, nie net hier waar dit

105

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!