03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die noodsaaklikheid vir ‘n herder.

Wanneer groepe gelowiges ontstaan en ontwikkel in erkende plaaslike

gemeentes, ontstaan die behoefte dat daar sekeres moet wees om die

opsienerswerk en sorg te verrig. Wanneer die Here se kinders hul plig doen en

hulle begin getuig en vir die Here leef, sal daar in hulle omgewing mense

ontstaan wat tot die geloof kom. Sê nou, hulle is ‘n goeie klompie en vra, waar

gaan ons nou heen? Wat maak ons? Na wie kyk ons? So sal jy in die groepie

die noodsaaklikheid kry dat iemand oor hulle nou die opsigterswerk, die

herderskap sal moet doen. Daarom sal die Here dan, vir sulke groepe, herders

moet verwek.

Ons kan dit vandag sien en ek kan sien in die toekoms, met sy donker dae wat

voorlê, dat daar baie sulke groepe kan kom, dat ons in seker opsigte hierdie idee

van ons, dat daar is die kerk, daar is die sentrale plek, dit ‘n bietjie sal moet

hersien in ons gedagtes. Dat ons sulke groepe mense sal sien wat in hierdie huis

in hulle omgewing bymekaar sal kom, dat daar tye gaan kom wat ons nie die

geleenthede sal hê, om na ons gewone aanbiddingsplek toe te gaan nie en dat

die Here sulke groepe, sulke “selle” bymekaar sal voeg met diegene wat oor hulle

opsieners sal wees.

Ek voorsien ‘n heerlike oomblik waar sulke groepe, al is dit op ‘n Sondag oggend,

aand of die hele Sondag, weer bymekaar kan kom, jy kan amper sê, ‘n

konferensie hou, maar ook deur die week. Dat hulle nie kan sê, die dominee /

pastoor is nou nie hier nie, ons sal moet wag en wat maak ons vanaand?

Waarom kan hulle nie bymekaar kom met hul eie herder oor hulle nie?. Ons sal

nog sien hoe die herder ontstaan. Onthou dit is ‘n gawe van die Here. God sal

een gee, ons moet net basies regkom.

1 Thessalonicense 2:14;

Want julle, broeders, het navolgers geword van die gemeentes van God

wat in Christus Jesus is in Judéa, omdat julle ook dieselfde dinge gely het

van julle eie stamgenote net soos hulle van die Jode,

So, net soos daar in Judéa, in daardie tyd, gemeentes ontstaan het, elkeen met

hul opsiener, hulle herder, ouderlinge en diakens. So het daar nou ook in hierdie

gedeelte in Thessalonicense sulke gemeentes ontstaan en hulle was sekerlik nie

ongeorganiseerd nie en hulle was sekerlik nie sonder sorg nie. Sulke groepe wat

tot die geloof en tot die wedergeboorte gekom het moes sulke manne oor hulle hê

wat in daardie omgewing gevestig is en onderskeie is van die apostel en ander

bedieninge wat gedurig aan die beweeg was.

Ons het gesien van die apostel, profeet en evangelis, dat hierdie drie bedieninge,

rondreisende bedieninge is. Dat die Here aan hulle spesiale gawes gegee het,

magtige gawes van tekens en wonders, wat groot groepe mense bewus kan

maak van die verlore toestand van hulle siele en van die werklikheid van die Here

deur die bedieninge van God en Sy woord.

Die apostel het byvoorbeeld in ‘n dorp die woord van God gebring en baie mense

het tot bekering gekom en die kinders van die Here was self werksaam, die

91

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!