03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

dit sien gebeur, en dit het gebeur”, en so aan. Maar te min van ons eie mense

het besef, wat dit was vir hulle; om die gemeente, om die heiliges toe te rus vir

hulle dienswerk. Dit is daarom dat ek dit so beklemtoon, dat dit nie terwille van

die bedieninge as sulks was nie. Die bedieninge is daar om die heiliges toe te rus

en hulle sterk te maak, want uit hulle uit, gaan die Here weer ander bedieninge

oprig.

Nie almal is apostels nie, nie almal is profete nie, ander het weer ander werk

maar elkeen is kragtig in die Here. Nêrens sê die Bybel dat jy, wanneer daar ‘n

sieke is, jy nou die apostel moet laat haal of die profeet nie. Die Here sê dat vir

die wat glo sal hierdie tekens volg: “In My naam sal hulle duiwels uitdryf, met

nuwe tale sal hulle spreek”, ensovoorts. Dink net bietjie as die liggaam van

Christus elkeen kragtig is en in sy regte posisie, wat nie gaan gebeur nie!

Daarom moet u ook nie hierdie geleentheid by u laat verbygaan nie. Neem dit in

en kyk wat God vir u voorberei.

Hy sê om die heiliges toe te rus vir hulle dienswerk. Dit is nommer een, dit het

ons nou met u behandel, “die toerusting”.

Punt 2

Tweedens nou vir hulle dienswerk:

Wat is hierdie dienswerk? Die vyf bedieninge is integraal in die liggaam van

Christus. Dit is ‘n kwessie van spanwerk, die hele gemeente, daarom is die

bedieninge daar om hulle toe te rus vir hulle dienswerk: “Soos die Vader My

gestuur het, so stuur Ek julle. Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, hy wat in My

glo, die werke wat Ek doen sal hy ook doen”. Daarom het jy jou apostel, jou

profeet, jou herder, jou evangelis, daardie drie algemene bedieninge; ons sal dit

nog vir u in die besonderheid behandel. Dan het jy jou leraar, jou herder om die

kudde op te pas, hulle te leer, te lei, te rig ensovoorts.

Hulle dienswerk; almal gedoop in die Heilige Gees en elkeen op sy plek. Wat vir

my so wonderlik is in Handelinge 8, u moet dit ‘n bietjie mooi bestudeer. Hierdie

Filippus was een van die sewe diakens. Hy was ‘n diaken, maar hy het geëindig

as ‘n evangelis. Hy was bereid om sy plek vol te staan waar die Here hom aan

die begin geplaas het. So baie, (dit is een van die ander misleidende dinge van

die Satan), as ons dan die roeping van die Here in ons lewens voel: “O, ek wil ‘n

predikant, ‘n pastoor gaan word”, as die Here vir jou daardie plek kies, jy sal dit

word, maar wees bereid om te begin by die begin. Bereid om te doen wat vir jou

gesê word. Wees bereid om jou plek in die gemeente vol te staan. Sorg dat jy

vervul word met die Heilige Gees en sorg dat jy doen wat God vir jou gesê het.

Dat jy Hom gehoorsaam is en dat jy wandel in die lig wat jy het. Die Here sal vir

jouself verder lei.

Filippus, toe die Here daardie magtige werk in Samaría gedoen het, het begin as

diaken in die gemeente en hy het geëindig as een van die magtigste evangeliste

wat die wêreld nog ooit gesien het. Alle valse evangelisme sal weggeveeg word

15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!