03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die gemeente is dus nou voorsien van ‘n verskeidenheid van bedieninge, genoeg

om in elke behoefte te voorsien. Dit berus dus by elke individu om sy of haar

besondere gawe van die Here te ontvang en te bedien tot die maksimum in liefde

vir die gemeente, maar om dit uiters prakties te hou sodat dit resultate kan lewer,

anders wat help dit?

Mag die Here vir elkeen van ons aanspoor dat ons sommer nou bemoedig en op

en wakker sal wees, en sal sê; “ag Here, ek is so bly dat ek nou gehoor het, daar

is ook ‘n plek vir my, ‘n bediening vir my. Daar is meer as genoeg wonderlike

veld vir my, meer as wat ek ooit kan hanteer.”

Maar nou, hoe word hierdie bedieningsgawes in die gemeente gestel en

aangewys? Hoe sal ek nou weet: - wie is ‘n apostel, wie is nou profeet, wie is nou

herder, wie is leraar en wie is evangelis? - - - -

Ek dink u sal met my saamstem, as ons dan die visie gekry het van die liggaam

van Christus, dan sal ek nie net graag hierdie dinge wil weet nie, maar ek sal ook

wil weet, hoe weet ek presies wie ek is. Hoe sal die gemeente weet, wie wat is.

Hoe word dit nou saamgestel? Ons sal dit graag wil weet, en ek dink ons behoort

dit te weet. Die kerk het so vér agtergeraak, vanaf die patroon van hierdie vroeë

primitiewe kerk, soos ons van hom lees in die Bybel. U sal met my saamstem dat

die Bybel praat sonder aandoenery; sonder stremming praat hy van apostels,

profete, leraars. Dit is die mees doodnatuurlike ding in die handelinge en in die

sendelinge se briewe, hulle praat daarvan.

Vandag in die kerk, wat het jy? Gaan praat jy vandag van die apostel, die

profeet. “O nee, hoor hierso, ek wil met daardie goed niks te doen hê nie”.

Soveel te veel dat die duiwel selfs ingekom het, byvoorbeeld; “die twaalf apostels

beweging”, met hulle apostels en profete. Dat hulle vir hulle die dinge

aangematig het en dit so verdraai het dat die gewone mens nog minder daarmee

iets te doen wil hê. So maak die Satan, hy probeer inkom dan met dit wat eintlik

aan God behoort, om dit so te vertroebel en dit so te korrup dat dié wat na die

egte soek, niks daarmee te doen wil hê nie.

Dit behoort vir ons in die gemeente, want die patroon is tog in die Bybel, die mees

doodnatuurlike dinge te wees om apostels, profete, herders, leraars, evangeliste,

bedieninge, vermaners, helpers en al hierdie ander wat ons genoem het, te hê.

Dit behoort baie duidelik uitkenbaar te wees, en hoe maak ons? Nou ja, ek sal vir

u probeer die bietjie hulp gee wat ek kan. Ons moet nog meer daaromtrent bid,

dat die Here dit vir ons sal vermeerder, want dit is iets wat doodgegaan het en

wat werklikwaar moet terugkom.

Baie mense sê dit is natuurlike gawes wat geheilig word. ‘n Persoon het

besondere talente en dan kon die Here dit mos gebruik tot Sy eer. Ek wil nie veel

daarop ingaan nie, want ek dink u sal met my saamstem, dit is nie wat tér sprake

144

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!