03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

maar die evangelis nooit in pare nie, altyd alleen. Daar is ook ‘n baie spesiale

bedoeling daarvoor.

Die evangelis, jou ware evangelis, soos die Here hom aangestel het, het nie

nodig dat iemand met ‘n klomp trompette voor hom uit moet loop om sy koms aan

te kondig nie.

In die band van Derek Prince, wat die bedieningsgawes behandel, noem hy ‘n

geval in Kenia, nadat Tommy Osborne Kenia besoek het. Tommy was ‘n

uitstaande evangelis, met al die tekens van ‘n Filippus en so aan. Al wat hy

gedoen het, was om van stad tot stad te gaan en as hy by die stad kom, dan vra

hy vir die mense; is daar siek mense onder julle? Nou ja, daar is altyd siek

mense in ‘n stad, veral onder die swartmense.

Dan bring hulle ‘n paar siekes en dan bid hy vir hulle, dan maak die Here hulle

gesond. Hulle hardloop dan in daardie stad in, en môreaand wemel dit van die

mense. Daar het hy sy gehoor, sy vergadering, en dit is klaar.

So het hy van plek tot plek deur Kenia gegaan en natuurlik omdat hy sy

evangelistiese bediening in sy volheid uitgelewe het, het dit nie net daarby gebly

nie. Dit het die mense aan die brand gesteek. Hulle het begin bid en daar het

herlewings uitgebreek.

Geen advertensie of advertensieborde of enige iets nie. Nie dat ek sê ‘n mens

moet dit nie bekend maak nie maar party van ons, soos ons hulle nou noem

evangeliste, het in ons dae partykeer snaakse “stunts” aangevang, net om gehore

te kry en dit is nie nodig nie. Die ware evangelis het dit nie nodig nie. Hy kan

maar net ‘n paar groot wonderwerke in ‘n dorp doen en hy sal oorstroom word

van mense wat na sy boodskap kom luister.

‘n Evangelis, dit is baie belangrik en wonderlik wanneer jy dit in werking sien. ‘n

Evangelis se boodskap is die eenvoud self. Kom ons kyk byvoorbeeld na Filippus

se boodskap;

Handelinge 8:5;

En Filippus het afgekom in ‘n stad van Samaría en Christus aan hulle

verkondig.

Al wat hy gedoen het; hy het Christus vir hulle gepreek en toe het die dinge begin

gebeur.

Handelinge 8:35; (toe hy besig was met die kamerling van Ethiopië)

En Filippus het sy mond geopen en van hierdie Skrif af begin en die

evangelie van Jesus aan hom verkondig.

‘n Eenvoudige evangelie. Die evangelis se boodskap en sy prediking is altyd die

eenvoud self. Almal het geluister omdat God sy boodskap met tekens en

wonders bevestig het.

Handelinge 8:6-8;

6 En die skare het eendragtig ag gegee op die woorde van Filippus toe

hulle dit hoor en die tekens sien wat hy doen.

7 Want uit baie van die wat onreine geeste gehad het, het die geeste

uitgegaan terwyl hulle met ‘n groot stem skreeu; en baie wat lam en

kreupel was, het gesond geword.

73

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!