03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

afval, o, ons sal nog al meer en meer afvallig word”. Dit is reg, sekere mense,

sekere groepe, die wat vuil is sal vuiler word, maar die wat skoon is, is besig om

al skoner te word. Loof die Here! Die wat soek na die waarheid, die wat ‘n

verlange na God in hulle harte het, hulle begin al meer en meer vra na die

waarheid en na die krag en heerlikheid van God. As hulle Hom geproe het, dan

sê hulle: “Dit is soet in ons harte en dit is wat ons wil hê en ons wil nooit weer

daarvan afwyk nie”.

Nou hierdie vyf bedieninge is baie, baie nodig in ons dae, daarmee sal u sekerlik

met my saamstem. Elke herlewing het ook sy sataniese nagemaakte herlewing

en u kan mooi kyk ook in hierdie tyd wanneer die Here besig is om te begin werk,

is Satan ook besig om te werk. Net soos daar ‘n herlewing is van die Heilige

Gees, so is daar ‘n herlewing van die duiwel se werke. Dit is ‘n aangrypende

studie deur die Bybel, jy kan oral kyk deur die Bybel, net wanneer God begin

werk, dan probeer Satan hom altyd voorspring. Oral, op elke gebied kan jy dit

sien. Dit sal my te lank neem om daarop in te gaan maar u kan maar mooi

daarna kyk en daarom, omdat die Satan so bedrywig is, ook vir die rede dat hy

weet sy tyd word kort.

Het ons nie hierdie bedieninge nodig nie? Gaan ons op die gewone manier van

kerk hou, mense se lewens vir hulle oopmaak en vir hulle verlos van die duiwels

waarmee hulle besig is? Baie mense weet nie eers dat hulle met verkeerde dinge

besig is nie en in baie van ons groot kerke, (mense woon séance by, mense laat

hulle fortuin vir hulle vertel, mense laat hulle koppies vir hulle lees, mense laat

hulle handpalms vir hulle lees) word hulle nie eers daarteen gewaarsku nie. Hulle

word nie eers daarteen geleer nie, in ons kerke sit daardie mense.

Ek weet nie of dit in u ondervinding is nie, maar ek weet van sekere gemeentes

wat selfs op hulle basaars sekere van hierdie dinge het, en dan moet jy soveel

betaal dat iemand jou koppie vir jou lees, wat die teeblare vir jou doen en daardie

soort van ding, waar die leraars nie eers weet dit is verkeerd nie. Het ons nie die

bedieninge van Christus baie, baie nodig in hierdie tyd van Satan, met al sy

herlewing en sy nagemaakte tekens en wonders nie? Want u moet onthou, die

duiwel is ook ‘n bonatuurlike wese en hy het ook sy bonatuurlike werkinge.

Ek noem vir u byvoorbeeld Simon die towenaar daar in Handelinge 8. Toe

Filippus daar was, hier is die groot meneer wat homself as ‘n god laat reken het

deur al die wonderlike dinge wat hy gedoen het. Dit word vir ons vertel in die ou

geskrifte dat Simon die towenaar selfs deur die lug kon vlieg; sulke magtige

duiwelskunste het hy oor beskik. Dink net ‘n bietjie, ‘n mens is maar bygelowig,

hy is maar vreesagtig van geaardheid vir die onbekende. Net voor Filippus daar

gekom het, het daardie duiwelsman die hele stad in sy hand gehad.

Wat gaan vir Simon die towenaar onttroon? Net die krag van God, net ‘n Filippus,

die evangelis wat in die krag van die Heilige Gees gegaan het en die superieure

11

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!