03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die profeet wat in God se raad gestaan het, moet God se volk God se woord laat

hoor! Dit is wat eg is. Let weereens op die verskil van die bediening van die

profeet en gawes van profesie, net weer terug op die lering;

die bediening in Efésiërs 4:11, dit is die gawe van die Here Jesus en;

die bediening in 1 Korinthiërs 12, dit is die gawe van die Heilige Gees;

daar is die verskil dan tussen hierdie twee.

Nou in die Nuwe Testament moet die profeet se bediening aan beoordeling

onderwerp word, dit het ons nou alreeds gesien. Daar is geen diktators in God se

plan nie. Jy moet dus nie ‘n profesie van iemand ontvang sonder dat die Here dit

nie ook aan jou ook geopenbaar het nie, as jyself daarin betrokke is nie.

Sagaría 4:1-6;

1 En die engel wat met my gespreek het, het teruggekom en my gewek

soos ‘n man wat uit die slaap opgewek word.

2 En hy het vir my gesê: Wat sien jy? Toe antwoord ek: Ek sien daar ‘n

kandelaar, heeltemal van goud, en sy oliekan bo-oor hom en sy sewe

lampe op hom; telkens sewe aanvoerpype loop na die lampe wat bo-oor

hom is.

3 Ook twee olyfbome langs hom, een aan die regterkant van die oliekan en

een aan die linkerkant daarvan.

4 Daarop het ek begin spreek en aan die engel wat met my gespreek het,

gesê: Wat beteken dit, my heer?

5 En die engel wat met my gespreek het, antwoord en sê vir my: Weet jy

dan nie wat dit beteken nie? En ek het gesê: Nee, my heer.

6 Toe antwoord hy en sê vir my: Dit is die Woord van die HERE aan

Serubbábel, naamlik: Nie deur krag of geweld nie, maar deur my Gees,

sê die HERE van die leërskare.

Nou, hy sien hierso, ‘n kandelaar en hy sien twee olyfbome langs hom. Die

olyfolie is altyd die simbool van die Heilige Gees.

Openbaring 11:4,10;

4 Hulle is die twee olyfbome en die twee kandelaars wat voor die God van

die aarde staan.

10 Die bewoners van die aarde sal bly en verheug wees oor hulle en sal vir

mekaar geskenke stuur, omdat dié twee profete die bewoners van die

aarde gepynig het.

Wat ek nou maar net vir u wil opsom voordat ons sluit en waarom ek dit gelees

het, die kandelaar, soos in Openbaring 1, is altyd ‘n simbool van die gemeente en

die olyfolie is ‘n simbool van die Heilige Gees en die olyfbome onder andere wat

nou die olyfolie verskaf, waar hy dit ook in verband bring met die twee profete.

Met ander woorde, jou profeet moet onder die salwing en leiding van die Heilige

Gees, net soos daardie olyfolie, die kandelare moet voed, dat die lig helder moet

brand sodat almal dit kan sien. So is jou gemeente die kandelaar, jou gemeente

is die ligpunt, soos in die wêreld vandag.

64

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!