03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

So, in die gemeente volgens 1 Korinthiërs 12:28, beklee die leraar die derde plek,

in die eerste plek apostels en tweede profete. Nou het ons hulle bedieninge met

mekaar behandel. Ten derde leraars wat ‘n belangrike plek dus in die eerste kerk

ingeneem het. Hoeveel plek gee ons, in ons moderne tyd in die kerk, aan die

leraar. Goed, ons praat van die dominee of pastoor as die leraar, dit het sommer

nou net ‘n benaming geword.

Hoeveel mense besef wat ‘n leraar beteken?

En hoe noodsaaklik ‘n leraar in die gemeente is; nie een wat daar voor sal staan

en net een teks na die ander inryg nie, maar iemand wat die wese en betekenis

van die bedoeling van die Heilige Gees, deur die woord, aan die mense sal

openbaar, sodat ons, soos Hy op ‘n ander plek praat van ‘n redelike godsdiens,

kan verstaan waarom dié dinge is. Dan sal u met my saamstem, net soos met al

die ander bedieninge, ag die mense weet nie eers daarvan nie, net so ook van

die leraar. Wat ‘n tragiese toestand is die kerk dan nie in nie, veral in hierdie tyd

waar daar so baie bedreigings is en waar daar so ‘n groot behoefte is.

Maar gaan ons nou ons hande in die lug gooi? Nee, geliefdes, ek hoop ek het dit

al genoeg vir u in die afgelope tyd gesê. Nee, loof die Here, dit wat die Here

beplan het, dit sal God uitvoer. Die Here is besig om Sy eerste kerk te herstel.

Die Here is besig om Sy oorspronklike gemeente weer op te rig en in daardie

gemeente sal daar die ware apostel wees. Sal daar die ware profeet wees. Sal

daar die ware leraar wees. Die herder, die evangelis. Prys die Here!

Nou ja, ons derde gedeelte is die een wat ons nou al so baie saamgelees het; En

hy het gegee, ten eerste apostels.

Efésiërs 4:11;

En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as

evangeliste, ander as herders en leraars,

1 Petrus 5:2;

Hou as herders toesig oor die kudde van God wat onder julle is, nie uit

dwang nie, maar gewilliglik; nie om vuil gewin nie, maar uit

bereidwilligheid;

Die Engelse Bybel sê “feed the flock of God” maar die Afrikaanse een sê “hou as

herders toesig”. Daarom het ons byvoorbeeld in ons besoek waar ons ook al

gaan, die broeders wat op die kerkraad is, susters of waar ookal, gedurig met

hierdie dinge te doen. Wat ‘n wonderlike werk kan jy nie doen aan ‘n siel

wanneer jy so ‘n persoon die regte Skrif kan wys nie. Die regte Skrif, wat daardie

persoon kan oopmaak, wat ‘n ewigheidswerk kan hy verrig vir die Here?

Kom ons kyk weer na:

1 Timótheüs 3:2;( in hierdie verband.)

‘n Opsiener dan moet onberispelik wees, die man van een vrou, nugter,

ingetoë, fatsoenlik, gasvry, bekwaam om te onderrig;

111

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!