03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Johannes 14:20; (kyk wat sê die Here Jesus daar).

In dié dag sal julle weet dat Ek in My Vader is, en julle in My, en Ek in

julle.

Daardie dag wat Hy van gepraat het, is daardie dag wat ons vervul is met die

Heilige Gees. Loof die Here! Watter outoriteit het ons nie? Ons sal gebring

word tot die kennis van die eenheid van die geloof en van die kennis van die

Seun van God deur die bedieninge van hierdie vyf gawes.

Punt 6

Die sesde rede waarom hulle gegee is (in vers 13), “tot ‘n volwasse man”.

Nog ‘n heerlike stap. Vergelyk byvoorbeeld die Here Jesus na sy doop en die

doping in die Heilige Gees. Hy is vir ons die volmaakte voorbeeld, Hy is vir ons

die volmaakte mens. Hierdie heerlike diepte, laat die Here dit aan u openbaar dat

dit God se plan was deur die eeue, om te herstel in die volle posisie wat ons

moes gewees het as Adam nooit gesondig het nie. Daarom het die Here Jesus,

die Tweede Adam, gekom. Hy het sy heerlikheid in die hemel laat bly en Hy het

gekom as ware mens, alhoewel Hy ook waaragtig God was.

Hy het hier op aarde kom lewe as ‘n gewone mens met net een verskil tussen

Hom en ons; en dit is Hy het nie gesondig nie, verder was daar geen verskil nie.

Dus is dit ook nie nodig gewees om Hom te bekeer nie want Hy het nie gesondig

nie. Maar Hy het Hom laat doop, daarom moet ons, ons ook laat doop. Hy was

gedoop met die Heilige Gees, daarom moet ons ook gedoop word met die Heilige

Gees.

Nadat Hy uit die water opgekom het en Hy gedoop is in die Heilige Gees, lees

ons dat Hy die wildernis ingelei is om versoek te word deur die duiwel. Hy het in

die krag van die Heilige Gees teruggekeer en sy faam het oral versprei. Die

tekens en die wonders wat Hy gedoen het, en die demone, nog voordat Hy by

hulle uitgekom het, het uitgeroep: “Moet ons nie pynig nie, ons weet wie jy is, die

Heilige van God!”

Net soos met Hom, ook met ons, ‘n volwasse man, volwasse vrou in Christus

Jesus. Dit is u erfenis, u posisie in die Here Jesus. Ons het ‘n gebrek aan

kennis en ook ‘n soort van ‘n onkundige en valse nederigheid: ek kan myself mos

nie gelykstel met die Here nie. Nee, my broers en susters, dit is sy bedoeling,

dan noem Hy ons sy broers:

“Gaan sê vir My broers, gaan voor My uit na Galilea”.

Ons is been van sy been en vlees van sy vlees. Hy het ons geleer en dit vir ons

moontlik gemaak deur sy dood en sy opstanding en sy verheerliking aan die

regterhand van God om die Vader wat sy Vader was, ook ons Vader te noem. Hy

en ons het dieselfde Vader, ‘n volwasse man, en dat die Here die vyf gawes gaan

herstel. U gaan sien dat die kinders van God gaan gebring word en hulle gaan

sien wat hulle erfenis is, wat hulle posisie is in die Here; ‘n volwasse man. Laat

21

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!