03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

dit een van die swaarste dinge om gedurig in diepe, volle, gemeenskap met God

te lewe. Die mens sal altyd ‘n ander uitweg soek.

Hy sal selfs sy knieë stukkend kruip solank hy sy eie werke kan doen en voel

daarmee speel hy nou ‘n baie vername rol. Die gevolg is dat die mens afgewyk

het van God se orde, en hy het vir hom sy eie orde uitgewerk van Pous, Biskop,

Aartsbiskop, Kardinaal, wat is dit vandag? Moderator, Assessore en Skriba en ek

weet nie eens wat ek alles kan noem nie. Menslike ordes, tegniese ordes, ‘n

tegniese benaming en ‘n posisie sonder die krag van die Gees van God.

Ek hoop u het dit nog onthou met ons bestudering van die apostel en die profeet

en u sal ook so sien met die evangelis. In wese kan nie een van ons onsself ‘n

apostel maak, of ‘n profeet maak of ‘n evangelis maak nie. Dit is ‘n gawe van die

Here Jesus. Kyk, dit sê Hy,- - - -

Ons het dit gelees in: Efésiërs 4:11;

En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as

evangeliste, ander as herders en leraars,

- - - - Hy het gegee! Dus, dit is nie ‘n tegniese, outokratiese aanstelling van

mense in hoë posisies nie, dat ek nou byvoorbeeld kan rondloop en sê, nou ja, ek

is apostel so en so of ek is profeet so en so of ek is ‘n evangelis so en so nie.

Wanneer jy werklik daardie posisie het wat die Here vir jou gegee het, sal jy een

van die nederigste en die laagste wees. Die van u wat in ons dienste was hierdie

afgelope twee Sondae, die vorige Sondag waar ek met u gepraat het, waar die

Here Jesus gesê het: “Kom neem My juk op julle en leer van My dat Ek

sagmoedig van gees en nederig van hart is”, en so aan, en “julle sal rus vind vir

julle siele.”

Verlede Sondagoggend waar ons met u gepraat het oor die was van mekaar se

voete, wat dit werklik beteken.

Nou goed, dit is geen tegniese orde nie. Nou hoe begin dit dan. Net om vir u

kortliks in te lei en u gedagtes weer te verfris en aan te vul sodat u dit beter kan

verstaan.

Ons pad begin by ‘n waaragtige bekering. Dit is een van die probleme van die

Christelike Kerk, omdat ons mense nie genoeg besef wat is ‘n waaragtige

bekering nie, - - - -

2 Korinthiërs 5:17;

Daarom, as iemand in Christus is, is hy ‘n nuwe skepsel; die ou dinge het

verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword.

Die apostel Paulus sê die wedergeboorte is ‘n waaragtige gebeurtenis in ‘n

mens se lewe. Daar moet dit begin. Wanneer ons, ons studie van die evangelis

voltooi het, dan sal u ook sien wat ‘n magtige aandeel die evangelis hierin het; dat

die evangelis in die volkome opset, “In the perfect settting” van God se gemeente

is, hoe noodsaaklik die evangelistiese bediening is; dat die mens kan besef hoe

doemwaardig hy voor God is, en dat hy die genade en redding van God in sy

lewe nodig het, en as die Here sy siel nie red nie, is hy verlore.

68

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!