03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die tekens en die wonders het die mense getrek en daar was groot blydskap,

maar toe het Filippus vir hulle die evangelie gebring, hulle het geglo en is gedoop,

manne sowel as vroue.

Iemand het eenkeer gesê dat die evangelis, hy sê dit ten minste van Filippus, dat

hy God se valskermsoldaat was, want dit lyk asof Filippus op verskeie kere, op

bonatuurlike wyse deur die lug getransporteer was.

Die rede waarom ek dit sê en dit is baie belangrik. Die evangelis reis lig; “he

travels light”. Hy moet homself altyd gereed hou om God se stem te hoor

wanneer Hy vir hom sê: “My dienskneg, gaan daar of gaan daar.” Hy moet nie

baie bande hê wat hom bind nie, “many entanglements” en allerhande ysters in

die vuur en dit en dat nie, sodat wanneer God hom stuur, hy dadelik kan gaan.

Ons sien dit ook weer so tipies in die bediening van Filippus.

Handeling 8:26-30;

26 EN ‘n engel van die Here het met Filippus gespreek en gesê: Staan op en

gaan na die suide op die pad wat afloop van Jerusalem na Gasa. Dit is ‘n

eensame pad.

27 Toe het hy opgestaan en gegaan. En daar was ‘n man van Ethiópië, ‘n

hofdienaar, ‘n staatsamptenaar van Kandacé, die koningin van die

Ethiópiërs, wat oor al haar skatte was en na Jerusalem gekom het om te

aanbid.

28 En hy was op die terugreis en het op sy wa gesit en die profeet Jesaja

gelees.

29 Toe sê die Gees vir Filippus: Gaan daarheen en bly by daardie wa.

30 En Filippus het daarheen gehardloop en hom die profeet Jesaja hoor

lees; en hy sê: Verstaan u wel wat u lees?

Hy was reg om te gaan.

Toe het Filippus vir hom die Skrif oopgemaak.

Handelinge 8:36-40;

36 En terwyl hulle voortreis op die pad, kom hulle by water; en die hofdienaar

sê vir hom: Daar is water; wat verhinder my om gedoop te word?

37 Toe sê Filippus: As u glo met u hele hart, is dit geoorloof. En hy antwoord

en sê: Ek glo dat Jesus Christus die Seun van God is.

38 En hy het beveel dat die wa moes stilhou; en hulle het altwee in die water

afgeklim, Filippus en die hofdienaar; en hy het hom gedoop.

39 En toe hulle uit die water opklim, het die Gees van die Here Filippus

skielik weggevoer, en die hofdienaar het hom nie meer gesien nie, want

hy het sy weg met blydskap gereis.

40 Maar Filippus is in Asdod gevind. En hy het die land deurgegaan en die

evangelie verkondig in al die stede, totdat hy in Cesaréa gekom het.

Filippus het lig beweeg en hy kon maklik deur die Gees beweeg word net waar

die Gees hom nodig gehad het. Die evangelis reis lig, hy is tot beskikking van

God, om die sondaar by Jesus te bring.

Of dit nou die massas van Samaría was en of dit die eensame reisiger was terug

op pad na Ethiopië, hy was tot beskikking van God. Loof die Here! Ons moet tog

75

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!