03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ek wil vir u net twee verse wys om my punt te illustreer:

1 Korinthiërs 3:5;

Wie is Paulus dan, en wie Apollos anders as dienaars deur wie julle

gelowig geword het? En dit soos die Here aan elkeen gegee het.

So, Paulus noem homself en Apollos ook maar net dienaars.

Efésiërs 3:7;

waarvan ek ‘n dienaar geword het, volgens die gawe van die genade van

God wat aan my gegee is ooreenkomstig die werking van sy krag.

Kan u die magtigheid van die woorde alreeds hierin sien?

‘n Dienaar volgens die gawe van die genade van God wat aan my gegee is

ooreenkomstig die werking van sy krag.

Wanneer die krag van die Here op ons werk, wat ‘n magtige diaken kan ek wees.

Ek bedoel nou nie in die sin van ons, soos ons dit in ons kerke vandag het, dat

die diakens gekies en deel van die kerkraad is nie. Ek bedoel in die sin van

bediening. Waar elkeen van ons soos Fébé, sy was ook ‘n dienares, sy was ‘n

“deakonos”, maar in die krag van die Heilige Gees.

Hierdie punt moet ons tog nooit uit die oog verloor nie. U moet meer daaroor

dink. U moet bid, as ek nie daarin geslaag het om dit vir u mooi uit te bring nie.

Dit is alles in die Heilige Gees. Daarin werk dit. Daarin het dit sy krag. As jy ‘n

helper is en hier ook nou weer ‘n bediening in die Heilige Gees is, wat ‘n heerlike

waarde en ‘n krag het dit nie. Dit is wat die Here nodig het in sy gemeente.

Dus sê ek hier, so is ons almal dienaars. Hier wil ek dit nou baie beklemtoon. In

die gemeente van die Here, is daar geen groot broers nie. U hoor baie keer

wanneer hulle praat van die Uitvoerende Raad. U wat miskien nog nie baie lank

in Pinkster is nie, dalk het u dit nog nie gehoor nie. Maar dit is nou ‘n ding wat jy

baie in Pinkster hoor. Die groot broers, dit is nou die Uitvoerende Raad van die

beweging. Die groot broers het so besluit. In die liggaam van Christus is daar

geen groot broers nie. Ons is almal dienaars.

Kyk na die voorbeeld van Hom wat vir ons voorbeeld nommer een is.

Matthéüs 20:27-28; (laat ons dit baie goed onthou, daar is geen groot boers nie,

ons is almal dienaars).

27 En elkeen wat onder julle die eerste wil word, moet julle dienskneg wees;

28 net soos die Seun van die mens nie gekom het om gedien te word nie,

maar om te dien en sy lewe te gee as ‘n losprys vir baie.

So moet ons dan die gesindheid van Christus in ons eie lewens hê.

Soos Hy ook vir ons sê; wat u seker baie goed ken, want dit is sekerlik een van

die wonderlikste in die Bybel.

Filippense 2:5-8;

5 Want hierdie gesindheid moet in julle wees wat ook in Christus Jesus

was.

6 Hy, wat in die gestalte van God was, het dit geen roof geag om aan God

gelyk te wees nie,

140

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!