03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Omdat ons God se Woord nie ken en verstaan nie en omdat hierdie basiese

dinge nie reg is in die Christendom nie, is baie van die prediking glad nie eers

goeie nuus nie. Wanneer die mens daarna luister is die eindresultaat glad nie

eers om hom te laat besef dat hy ‘n sondaar is nie, maar dat daar ‘n Saligmaker

en ‘n Redder is, daar is iemand wat gekom het om die mensdom uit te haal uit sy

ellende en hom skoon en rein voor God te stel.

Baie van ons prediking is baiekeer net afbrekend; net verdoemend, en as jy klaar

daarmee is, het jy geen goeie nuus daaruit gehaal nie. Ek bedoel natuurlik glad

nie dat mense net altyd heuning om die mond gesmeer moet word nie.

Geensins, die mens moet bewus gemaak word van sy toestand, maar dan moet

hy altyd bewus gemaak word van die antwoord. Die antwoord is die redding, die

voorsiening wat God vir hom gemaak het.

Die evangelie is goeie nuus: Redding, genesing, liefde, vrede, blydskap.

Kom ons kyk na twee lieflike gedeeltes uit die Here se Woord.

1) OT. - Jesaja 52:7;

HOE lieflik is op die berge die voete van hom wat die goeie boodskap

bring, wat vrede laat hoor, wat goeie tyding bring, wat verlossing uitroep,

wat aan Sion sê: Jou God is Koning!

Is dit nie goeie nuus nie? Dit is die evangelie.

2) NT. - Romeine 10:14-15;

14 Hoe kan hulle Hom dan aanroep in wie hulle nie geglo het nie? En hoe

kan hulle in Hom glo van wie hulle nie gehoor het nie? En hoe kan hulle

hoor sonder een wat preek?

15 En hoe kan hulle preek as hulle nie gestuur word nie? Soos geskrywe is:

Hoe lieflik is die voete van die wat die evangelie van vrede verkondig, van

die wat die evangelie van die goeie verkondig!

Jou evangelie, of dit nou jou evangelis is, of elkeen van ons, wat ons getuienis

uitdra, daardie element moet in ons prediking wees, want prys die Here, dit is

goeie nuus wat ons het om aan die wêreld te bring.

Volgens: Efésiërs 4:11;

En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as

evangeliste, ander as herders en leraars,

Die bediening van die evangelis aan die primitiewe kerk was ‘n uitstaande

erkende en gevestigde bediening. Heeltemal afsonderlik van die ander vier.

Daarom noem Hy hulle: apostel, profeet, evangelis, herder en leraar.

Elkeen afsonderlik, uitkenbaar, en daarom in jou gemeente, in jou kerk in sy

herstelde toestand. Waarvan ek seker is, waarna die hele wêreld verlang, is dat

dit weer herstel sal word soos dit was in die dae net na die uitstorting van die

Heilige Gees. Dat een van jou bedieninge die evangelis was.

Die evangelis was ‘n man wat altyd aan die beweeg was. ‘n Evangelis was nie

iemand wat staties gebly het nie, op een plek gebly sit het nie. Hy het beweeg.

Dit was dus ‘n bediening, sou jy kon sê, vir die hele kerk en nie net vir een

spesifieke gemeente nie. Daarom sou ek sê, lyk dit vir my asof dit dan nie

noodsaaklik sou wees [wanneer die kerk van die Here Jesus in sy regte posisie

71

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!