03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

ereik het of omdat ons volmaak is nie, maar ons jaag daarna asof ons dit kan

gryp”.

As jy die kerk neem oor die algemeen, 50-, 60-, 70jaar gelede by die jaar 1905;

waar het jy in die kerk oor die algemeen gehoor van die gawes, dat daar

wonderwerke van genesing plaasvind, dat daar vir siekes gebid word, dat daar

weer duiwels uitgedrywe word? Daar was nie van gehoor nie. Dit is van daardie

tyd af al begin ontwikkel, dat in baie kringe vandag, is dit al amper algemeen. Dit

is vir ons nie meer snaaks as ons van ‘n genesings diens hoor nie, of as ons hoor

van die uitdrywing van demone nie. Kyk hoe ver het die Here alreeds met ons

gekom en ons is op pad na daardie volmaakte patroon. Loof die Here!

As ons in besonderheid wil ingaan en u wil ‘n nota maak daarvan kan u gerus

Handelinge 8 neem en as u weer ‘n stilte tydjie het of u soek na ‘n gedeelte om te

lees of te bepeins, bestudeer bietjie vir Handelinge 8; Filippus se bediening in

Samaría. Kyk ‘n bietjie wat het daar plaasgevind, hoedat demone daar uitgedryf

is en met groot geskreeu uitgekom het, hoedat groot tekens en wonders daar

plaasgevind het. Daar was groot blydskap in daardie stad en hoedat die mense

volgens die Bybel se patroon daar gedoop is en hoedat die mense later daar

vervul is met die Heilige Gees onder die bediening van Petrus en Johannes.

Daardie patroon is besig om terug te kom in die gemeentes.

Markus 16:17-20; (besig is om homself al meer en meer te herhaal in ons dae).

17 En vir die wat geglo het, sal hierdie tekens volg: in My naam sal hulle

duiwels uitdryf, met nuwe tale sal hulle spreek,

18 slange sal hulle opneem; en as hulle iets dodeliks drink, sal dit hulle geen

kwaad doen nie; op siekes sal hulle die hande oplê, en hulle sal gesond

word.

19 Nadat die Here dan met hulle gespreek het is Hy opgeneem in die hemel

en het gaan sit aan die regterhand van God.

20 Maar hulle het uitgegaan en oral gepreek, en die Here het saamgewerk

en die woord bevestig deur die tekens wat daarop gevolg het. Amen.

Die Here begin dit al meer en meer te doen en dan, as u teruggaan na die dae

van die Nuwe Testament, waar ‘n Filippus gegaan het of waar ‘n Petrus gegaan

het of waar ‘n Paulus gegaan het, waar die Here se woord in krag bedien was,

daar het die mense tot bekering gekom en daar is die gemeentes gestig.

Vandag begin dit weer gebeur. Die Here se woord word met krag verkondig, dit

word bevestig deur die tekens wat daarop volg. Meer en meer mense sê: “Dit is

wat ons harte begeer, dit is die weg wat ons wil volg” Ons kom bymekaar en daar

word gemeentes gestig en groepies mense vorm bymekaar en hulle sê: “Ons

staan daarvoor, ons lewe die Bybelse patroon uit”.

Al meer en meer begin dit gebeur. Dit is besig om herstel te word, dit is in die tyd

van die groot herstel. Moenie dat mense vir u sê: “Ons is in ‘n vreeslike tyd van

10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!