03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

om dit te doen nie, dit is so ‘n bietjie buite die veld van ons studie) sal ons vind

dat in hom al nege die gawes was en alhoewel hy ‘n apostel was het Paulus baie

van die profeet in homself gehad. So ook in God se diensknegte van vandag. Ek

glo dat daar baie van hierdie is wat jy alreeds kan begin sien en wat die Here

besig is om te ontwikkel en na vore te bring.

Net so met die gawe van profesie. Die profeet is nie dieselfde as die gawe van

profesie nie, (een van die nege gawes van die Heilige Gees), alhoewel baie van

hulle soms met mekaar sal kombineer. Net so die gawe van profesie, waarvan ek

u gesê het, dit is ‘n inspirasie van God, dit is op die oomblik, ‘n flits, ‘n boodskap

van die Here.

Enigiemand kan profeteer en hy kan daardie profetiese boodskap gee, maar dit

maak nog nie van hom ‘n profeet nie. Die gawe van profesie werk deur daardie

persoon, maar dit kan ook gekombineerd wees met die bediening van die profeet.

Kom ons kyk na ‘n paar verse, ons sal weer na hulle toe terugkom. U het hulle

baie in ons vorige studies gehad.

1 Korinthiërs 14:24-25;

24 Maar as almal profeteer en daar ‘n ongelowige of ‘n onkundige binnekom,

dan word hy deur almal oortuig, deur almal beoordeel;

25 en so kom die geheime van sy hart aan die lig. En so sal hy op sy

aangesig val, God aanbid, en verkondig dat God werklik onder julle is.

So, hier, deur die gawe van profesie, waar jy profeteer, word ‘n persoon in

daardie diens, se hart vir hom geopenbaar. Dit is een van die maniere waarop

die Here dit doen, waar die Here sy werklikheid binne die gemeente manifesteer

en bewys, veral baiekeer, wanneer ‘n ongelowige op daardie manier oortuig word

van die werklikheid van die Here.

1 Korinthiërs 14:29-30;

29 Laat twee of drie profete spreek en die ander dit beoordeel.

30 Maar as daar iets geopenbaar is aan ‘n ander wat daar sit, laat die eerste

swyg.

Hier kry u weer die idee van openbaring, alhoewel ek glo, ek mag hier verkeerd

wees, daar is verskillende vertolkings. Ek voel as ons dit in sy verband hier lees,

glo ek dit dui hier meer op die gawe van profesie, hy is daarmee besig, alhoewel

hy praat van die profete, “waar twee of drie is”, dat hulle, “twee of drie”, moet

spreek by beurte, as die een besig is om iets te sê en die Here openbaar iets aan

‘n ander een dan moet die eerste swyg.

Dit word vir my vertel, en ek dink dit is nogal wonderlik as dit so sal werk, en dit

het al baie gebeur, waar hierdie gawe baie goed funksioneer, dat terwyl ek

byvoorbeeld in ‘n diens besig is om te praat en onder die inspirasie profeteer, die

Here skielik iets aan ‘n ander sou openbaar, en hy is natuurlik baie oortuig

daarvan, hy my aandag sal trek en sê: “Wag broer, die Here het nou vir my iets

gewys”, dat ek niks daarvan sal dink nie en net sal gaan sit dat hy dan kan

aangaan. Dit sal nie ‘n weerspreking wees nie, net ‘n aanvulling en voortsetting

54

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!