03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

skape het geboorte gegee aan skape, nou is die apostel / evangelis weg. Wat

word nou van die wat agterbly? Is hulle dan maar weer soos ‘n klomp skape

sonder ‘n herder? Wat maak ons nou? Nee, in daardie omgewing moet die Here

nou iemand opwek wat nie rondtrek nie, ons sal verder sien, hulle moet hom ken,

selfs die mense daarbuite moet hom respekteer, maar hy is in daardie omgewing

en hy is daar om daardie kudde wat in daardie omgewing is op te pas.(elkeen het

sy werk in sy omgewing waar hulle bly en daar moet hulle opgepas word, daar

kom jou plaaslike gemeentes vandaan.) Dit is duidelik dat die oorspronklike

gemeente onder die toesig van plaaslike ouderlinge geplaas is.

Ons kyk na Skrifte soos: (Ons sal sien in die Bybel het ons die volle patroon en dit

is nie maklik om dit te sien as ons nie daarvoor uitkyk nie.)

Handelinge 11:30;

En dit het hulle ook gedoen en dit deur Bárnabas en Saulus aan die

ouderlinge gestuur.

As ons nou vooraf kyk sal ons sien, die ouderlinge wat oor daardie gemeente

geplaas was, het hulle hierdie bydraes gestuur, wat die mense gegee het volgens

hul vermoë.

Handelinge 14:23;

En hulle het in elke gemeente vir hulle ouderlinge gekies, en hulle, ná

gebed en vas, opgedra aan die Here in wie hulle geglo het.

Hulle het in elke gemeente, deur opsteking van hande, ouderlinge gekies.

Handelinge 20:17;

EN van Miléte het hy gestuur na Éfese en die ouderlinge van die

gemeente laat roep.

Dit is hierdie beskrywing van daardie hartroerende afskeid van Paulus, van die

ouderlinge van Éfese, hy het hulle laat roep, die ouderlinge van die gemeente.

Handelinge 20:28-31;

28 Gee dan ag op julle self en op die hele kudde waaroor die Heilige Gees

julle as opsieners aangestel het om as herders die gemeente van God te

versorg, wat Hy deur sy eie bloed verkry het.

29 Want ek weet dit, dat ná my vertrek wrede wolwe onder julle sal inkom en

die kudde nie sal spaar nie.

(Hierdie herder, moet nou die kudde beskerm teen daardie wrede wolwe, dit is sy

werk, sy werk is nie om geboorte te gee aan lammertjies nie. )

30 Ja, uit julle self sal daar manne opstaan wat verkeerde dinge praat om die

dissipels weg te trek agter hulle aan.

31 Daarom moet julle waak en onthou dat ek drie jaar lank nag en dag nie

opgehou het om elkeen met trane te vermaan nie.

Hy het hulle geleer, hulle opgevoed en nou is die saak in hulle hande.

U kan al klaar sien, die implikasies, die geweldige taak, roeping en

verantwoordelikheid van die herder. Dat dit alleen geroepe manne van God kan

en moet wees. Dit het eenvoudig ouer manne beteken, wat weens hulle

geestelike stand en ondervinding geskik was om so ‘n verantwoordelikheid te

aanvaar maar bo en behalwe dit, was daar die amptelike titel van opsiener, in

92

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!