03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

14 Is daar iemand siek onder julle? Laat hom die ouderlinge van die

gemeente inroep, en laat hulle oor hom bid nadat hulle hom in die Naam

van die Here met olie gesalf het.

15 En die gebed van die geloof sal die kranke red, en die Here sal hom

oprig. Selfs as hy sonde gedoen het, sal dit hom vergewe word.

Die Here het diegene aangestel om die voedingswerk te doen en ook die

waarskuwing verder aan as hy dit nie doen nie.

Hebreërs 13:17;

Wees gehoorsaam aan julle voorgangers en onderdanig, want hulle waak

vir julle siele as diegene wat moet rekenskap moet gee, sodat hulle dit

met blydskap kan doen en nie al sugtende nie; want dit is vir julle nie

nuttig nie.

Hierdie herders, hierdie voorgangers, moet rekenskap gee vir die siele van die

kudde. Wat ‘n geweldige taak, daarop vermaan hy ook die kudde dat hulle

onderdanig en gehoorsaam moet wees aan die voorganger. Ons sal nog meer

daarvan sien. Bo en behalwe dit alles, is daar die aller belangrikste werk van om

die kudde te voed, soos in Handelinge 20:28. Hy sê; “ voed die kudde” wat die

Heilige Gees aan julle gegee het as opsieners.

Ook in 1 Petrus 5:2, (alreeds gelees). Die herders moet die kudde voed, want ‘n

kudde, (luister mooi) wat goed gevoed is sal nie maklik geestelik siektes opdoen

of enige moeilikheid gee nie. Dit is ‘n natuurlike feit. Ook so as ‘n mens gesonde

kos eet en jy ‘n gesonde lewe lei, is jy meer bestand teen siektes as wanneer jy

sommer enige soort kos eet en dalk nog ondervoed is ook. Dit is so ook met ‘n

kudde in ‘n gemeente, as daardie herder vir hulle goed sorg, hulle goeie kos gee,

goeie woord bedien, hulle goed leer in die Here se woord, sal hulle nie maklik

verlei word nie. Hulle sal nie maklik vreemde leringe aangryp nie want hy sal

hulle geleer het as daar iemand kom met ‘n vreemde ding sal hy vir hom sê:

“Nee, wag. Dit is my al lankal daarvan vertel”, hier is die Skrif, en so aan. So

moet die herder wees. Vra die Here vir sulke herders.

Die bedieninge van manne wat geroepe is om hierdie werk te doen, sal altyd

hoofsaaklik binne die gemeente wees, dit is weer dieselfde van die persoon, hy

sal weer onder sy gemeente woon.

Die volgende punt is:

Die Goddelike gawe van ‘n herder.

Die Skrif is hieroor baie duidelik, dat ‘n ware herder, ‘n egte gawe van Christus is.

Efésiërs 4:11;

En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as

evangeliste, ander as herders en leraars,

Hy het gegee, met ander woorde ‘n ware herder is ‘n gawe van Christus, is ‘n

egte gawe van Christus. Hiervan moet veral kennis van geneem word in ‘n tyd

wanneer dit gedink word dat hulle gefabriseer kan word deur hulle in spesiale

98

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!