03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

niemand anders daarin gesien het nie. Ook op ‘n manier wat die Here se woord

in jou hart sal laat ontplof van openbaring en van blydskap. Dit is ‘n gawe van

Christus. Dit is nie natuurlike kennis nie.

Daar is baie mense wat op Universiteite studeer en wonderlike lesings kan gee

oor die Bybel. Maar ons sal weer daarby kom, ek sê dit maar net by wyse van

inleiding dat u net die trant kan sien wat is ‘n leraar en waarom gaan dit. Dat ‘n

persoon wat die Bybel leer, en party mense is lief om ander mense te leer, maar

as hy dit nie doen onder die salwing van die Heilige Gees nie, en as hy nie ‘n

gawe van God het as leraar nie, dan sal daardie leringe van hom mense gou

verveel, of dit sal mense verwar en dit sal mense in allerhande groepe drywe. Ja,

jy kry sulke mense. Jy kry so ‘n persoon, hy kan byvoorbeeld in ‘n gemeente

gekom het, hy kan onder huisgesinne gekom het, en as hy daar weg is, het hy net

‘n spoor van verwarring agtergelaat.

Dit is ‘n persoon wat nie die gawe het van God, as leraar nie. Onthou, dit sê “Hy

het gegee”. Met ander woorde, hierdie bedieninge is gawes van die Here Jesus.

Dit is Hy wat gegee het; die Here Jesus. Hy gee hier die bedieninge soos ons reg

aan die begin gesien het. As u nog kan onthou, het ek vir u gesê, hierdie

bedieningsgawes is eintlik ‘n voortsetting van die Here Jesus self. Die Here

Jesus sê; “Ek gaan weg, maar Ek stuur vir julle die Trooster, die Heilige Gees”,

en die Here Jesus het dié agtergelaat en aangestel, wat sy werk moet voortsit.

So, dit is die Here Jesus self, as Hy hulle gegee het, wat daardie werk in hulle en

deur hulle voort sit

Soos ek gesê het van mense wat verwarring bring; een van die bedieningsgawes

van Christus wat dus baie nodig is, is hierdie gawe van leraar, want ons word

gewaarsku dat in die laaste dae daar ook valse leraars gaan kom.

2 Timótheüs 4:3-4;

3 want daar sal ‘n tyd wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal verdra

nie, maar, omdat hulle in hul gehoor gestreel wil wees, vir hulle ‘n menigte

leraars sal versamel volgens hulle eie begeerlikhede,

4 en die oor sal afkeer van die waarheid en hulle sal wend tot die fabels.

As daar ooit ‘n tyd was, en u sal met my daaroor saamstem, waar ons die ware

leraar nodig het, is dit vandag as u die verskillende leringe sien, die verskillende

kultusse, die verskillende skeuringe. U kan amper sê binne die Christelike

gemeenskap. Die een glo dit en daardie een glo dat, dit is omtrent dieselfde ding.

U kan net byvoorbeeld vandag die verskillende skeuringe omtrent die Godheid

self en omtrent die Heilige Gees neem, en so baie ander dinge. Die arme mense

is soos skape sonder iemand om vir hulle te sê, dít is die weg.

Jou gewone mens vandag is uitgelewer aan die Jehova se getuies wat van huis

tot huis gaan, of die Mormone of Spiritualiste, of nou ja, so baie van hierdie ander

goed. Hoeveel van ons mense gaan weet wat is reg en wat is verkeerd, en wat

meer is, hoeveel van ons mense het iemand om vir hulle te sê wat reg en wat

108

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!