03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

gawes is van die Here Jesus, is eintlik die voortsetting van Homself, in die

gemeente, onder die krag van die Heilige Gees.

Efésiërs 2:19-20;

19 So is julle dan nie meer vreemdelinge en bywoners nie, maar

medeburgers van die heiliges en huisgenote van God,

20 gebou op die fondament van die apostels en profete, terwyl Jesus

Christus self die hoeksteen is,

Kan u sien hoe ‘n belangrike plek die profeet het, die gemeente gebou op die

apostels en profete en Jesus self is die hoeksteen. Dit is so belangrik, ek herhaal

weer; die profeet hoor die stem van God en die profeet moet dit bekend maak

aan die volk, ook bekend maak aan die gemeente. Een van die redes waarom

die kerk deur die eeue so gedwaal het, waarom die kerk deur die eeue

doodgegaan het; is omdat die stem van die profeet doodgegaan het. Daar het

nie nuwe openbaringe gekom nie, daar het nie nuwe inspirasie gekom nie. Die

kerk is gebou, maar net soos jy die apostel nodig het, so het jy ook die profeet

nodig en die Hoeksteen of Sluitsteen is die Here Jesus self.

Efésiërs 3:5-6;

5 wat in ander tye aan die mensekinders nie bekend gemaak is nie soos dit

nou aan sy heilige apostels en profete geopenbaar is deur die Gees,

naamlik

6 dat die heidene mede-erfgename is en medelede van die liggaam en

mededeelgenote aan sy belofte in Christus deur die evangelie

Weereens, hierdie openbaring moet kom deur die apostels en profete.

Een van die redes waarom die kerk so in duisternis is, so baie waarhede verloor

het, is omdat hierdie bedieninge nie meer hul regmatige funksie en plek in die

gemeente het nie. Kan u dit sien as gelowige, as diegene wat die visie het van

die liggaam van Christus, hoe ons moet bid en watter aandeel ons daarin moet hê

om te sê: “Here, hierdie bediening moet terugkom na die gemeente toe?” Dit is

daarom nie genoeg om net die gawe van profesie in ons midde te hê nie, maar

ons moet weer die bediening van die profeet herstel. Wanneer so ‘n bediening in

werking is, sal almal daardie bediening raaksien. Ons kan maar net sê: “Laat dit

kom, o Heer!”

1 Samuel 3:20;

(die boek van Samuel is wonderlik, daar is so baie openbaringe wat hier uitkom.)

En die hele Israel van Dan tot Berséba het erken dat Samuel betroubaar

was as ‘n profeet van die HERE.

(Toe die klein Samuel God se stem gehoor het en God hom opgewek het.) Die

stem van die profete het stil geword,

1 Samuel 3:1;

En die seun Samuel het die HERE gedien voor Eli, en die woord van die

HERE was skaars in die dae: gesigte was daar nie baie nie.

Die Engelse Bybel sê, “there was no open vision “.

60

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!