03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

inklim op die arbeid van iemand anders nie, sodat hulle hom nie kon beskuldig nie

en dat hy vir hulle elke keer kon gaan sê: ek het julle vader geword. Julle is deur

my gebore in die Here se koninkryk.

2 Korinthiërs 10:16;

om die evangelie te verkondig in plekke anderkant julle, nie om in die

werkkring van ‘n ander oor wat tot stand gekom het, te roem nie.

Paulus was daarop baie gesteld gewees sodat in die gemeentes wat hy dan tot

stand gebring het, dat hy dan ook daar die mate van gesag sou hê. Ons vra dan

nou die vraag: is daar vandag apostels? Ons het gesien dat daar is en waarom

hulle daar moet wees, maar dat ons ook net ‘n bietjie na die anderkant kyk sodat

ons baie versigtig ook kan wees aangaande die apostels.

2 Korinthiërs 11:13-15;

13 Want sulke mense is valse apostels, bedrieglike arbeiders wat hulleself

verander in apostels van Christus.

14 En geen wonder nie! Want die Satan self verander hom in ‘n engel van

die lig.

15 Dit is dus niks besonders wanneer sy dienaars hulle ook voordoen as

dienaars van geregtigheid nie. Maar hulle einde sal wees volgens hulle

werke.

Ons het nou reeds gesien wat die teken van ‘n apostel moet wees. So, hierdie

mense sal jy maklik kan uitken.

Openbaring 2:2;

Ek ken jou werke en jou arbeid en jou lydsaamheid, en dat jy slegte

mense nie kan verdra nie; en dat jy dié op die proef gestel het wat sê dat

hulle apostels is en dit nie is nie, en hulle leuenaars bevind het;

So, daar is die vals apostels en daar is diegene wat sê dat hulle apostels is, maar

jy sal hulle ken aan hulle werke.

Ons het vir u die kenmerke van ‘n apostel gegee. Diegene wat hulleself apostels

noem en dit nie is nie, beantwoord nie een aan enige van hierdie tekens nie. Die

oorspronklike apostels moes die grondslag lê en die Goddelike openbaring vir

hierdie bediening.

Daar is in sekere opsigte die apostels van vandag, in die sin (soos ek dit met u

behandel het). Daar moet apostels wees vir die doel soos reeds genoem. Hulle

kan natuurlik nie presies wees soos die apostels van die Here Jesus nie. Enige

een wat later gekom het, kan byvoorbeeld nie ‘n getuie wees van die opstanding

van die Here Jesus nie, want dit is lank na die opstanding en dit is daarom dat

Paulus sy ondervinding op die Damaskus pad gehad het.

U kan gerus maar net hierna kyk, anders sal u dalk wonder oor hierdie gedagte in

Handelinge 9:5; Paulus noem homself ‘n ontydig geborene, net asof die Here

Jesus spesiaal van die hemel afgekom het vir hom. Ek sien dit so, ek is nie

dogmaties nie, u kan maar self dink wat u wil dink, ek voel vir Paulus het die Here

Jesus nog eenkeer persoonlik uit die hemel teruggekom om aan hom te verskyn.

45

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!