03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

die Here! om hierdie heerlike dinge te bekom. Ons moet nou net nie gaan

stilstaan nie. Ons moet net nie weens ongeloof, soos die kinders van Israel, nie

daarin slaag om die grens oor te steek en ons erfenis te beërwe nie.

Kom ons neem nou byvoorbeeld, Romeine 12:6-8; Hy sê; “en ons besit

genadegawes wat verskil volgens die genade wat aan ons gegee is”. Met ander

woorde, ons besit dit alreeds. Dit is dus in sy kiem. Is dit nie wonderlik nie? Prys

die Here! Dit moet net oopgemaak word en dit moet net uitkom. “En ons besit

genadegawes wat verskil volgens die genade wat aan ons gegee is. Is dit

profesie na die maat van die geloof of bediening in die werk van bediening, of wie

leer, in die lering, of wie vermaan, in die vermaning, wie uitdeel in opregtheid, wie

‘n voorganger is met ywer, wie barmhartigheid bewys met blymoedigheid.”

Ons sien, soos ek nou al opgemerk het, profete en leraars, ‘n voorganger wat ons

hier van gelees het en miskien ‘n herder volgens Efésiërs 4:11. Die bediening is

dieselfde in vers 7, of bediening heel moontlik ook ‘n leraar, ‘n voorganger soos

dit in Engels sê “minister”, dit is soos dit in die Engelse Bybel is. “He who

ministers in his ministry”. Die Griekse woord daarvoor is, en dit is interessant;

“deakonos” - waar ons, ons woord diaken vandaan kry, hierdie voorganger. So,

dit is al klaar baie interessant en dit het sy implikasies dus.

1) Dan is daar vermaners, daar is uitdelers, en die wat

barmhartigheid bewys.

Soos ons gesien het in 1 Korinthiërs 12:28. Daar vind ons weer die apostels en

ons vind die profete en ons vind die leraars.

2) Maar nou die regeringe.

Nou hierdie regeringe is heel moontlik ekwivalent aan herders. ‘n Herder kan nie

‘n herder van ‘n gemeente wees nie, as hy ook nie tot ‘n groot mate die gawe van

‘n regering, of soos dit ook in Engels sê op party plekke “steering” het nie, om ‘n

gemeente te stuur en te rig. So dit is heel moontlik daarin begrepe, maar ek glo

daar is nog baie meer, soos ons sal sien.

3) Dieselfde met voorgangers.

Ook in ander skriftuur klasse, dit kan ook heel moontlik die herder wees, maar

daar is ook ‘n verdere en diepere betekenis daaraan.

4) Die kragte.

wat ons gesien het in 1 Korinthiërs 12, die “miracle”, soos dit in Engels sê.

5) Die genadegawes van gesondmaking,

word hier as afsonderlike bedieninge beskou. Maar ons het alreeds gesien dat

hierdie gawes ‘n besondere plek in die bediening van evangelis het, alhoewel nie

128

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!