03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Apostel

(Kasset nr. L021)

Ons is hier om die Here se Woord te ondersoek en ons is besig met die reeks wat

ons verlede keer begin het; naamlik die Bedieningsgawes van Christus. Ons het

die inleidende studie vir u daaroor gebring en ek het vir u gewys hoedat hierdie

vyf bedieninge; naamlik die apostels, profete, evangeliste, herders en leraars,

besig is om terug te kom na die gemeente. (Gemeente in Grieks – Ekklesia).

Dit is die innige, vurige, verblydende geloof in my hart dat ek glo, dat voor die

wederkoms van onse Here Jesus gaan daar een kanaal, orgaan of mondstuk

wees, wat weer aan die wêreld en nie net aan die kerk of gemeente nie, maar

aan owerhede en aan magte, die heerlikheid van ‘n opgestane Christus gaan

demonstreer of dit aardse magte, of onsienlike magte is, maar die gemeente

gaan die heerlikheid van die Here openbaar, in Hom en deur Hom, en dat die

Here daardie gemeente in sy volheid weer gaan saamstel.

Dat ons nie net ‘n perfekte Hoof sal hê, wat ons Here Jesus self sal wees nie,

maar dat Hy ‘n perfekte liggaam sal hê, as ek die beeldspraak dan mag voltooi,

tot op die punte van sy tone. Loof die Here dat die wêreld ‘n volle Here Jesus sal

sien. Die duiwel, owerhede en magte ken die Here Jesus. Toe die Here Jesus

op aarde was, het die duiwels uitgeroep; ons ken Jou, ons weet wie Jy is, U is die

Heilige van God.

Die dag wanneer die Here Jesus kom in al sy glorie en al sy heerlikheid en al die

engele saam met Hom, dan gaan vriend en vyand Hom sien, dit sal dan vir hulle

te laat wees, vir die wat Hom verwerp het, maar hulle sal dan die Here Jesus sien

in al sy krag en sy heerlikheid. Dit is nie die hoofsaak wat op die spel is nie. Die

hoofsaak wat op die spel is, --- is, kan God die gevalle mens in sy beeld herstel;

in sy plek terugplaas wat Hy bedoel het waar hy moet wees?.

Daarvoor het die Here Jesus gesterwe, sy bloed gestort, opgestaan en terug

gegaan na die Vader en sit aan die regterhand van die Majesteit in die hoogte.

Daarvoor het Hy die Heilige Gees gestuur, sodat ons deur die geloof, voordat ons

die Here Jesus fisies aanskou, in die geloof God se woord sal neem, en Hom sy

volle loop in ons lewens laat gee, sodat die wêreld in ons, die Here Jesus sal

sien, in al sy beloftes en in al sy heerlikheid.

As u hierdie saak gaan deurdink, dit is oorstelpend, oorweldiging, maar ek voel,

net soos daar geweldige dinge gaan wees wat in die natuur gaan plaasvind, en al

die dinge waaroor ons nou al oor gepraat het, en glo dat in ons harte en ook in

ons gemeente moet ons, ons ook klaarmaak vir daardie heerlike dinge.

28

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!