03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1 Petrus 5:1-4;

1 Ek vermaan die ouderlinge onder julle, ek wat van ‘n mede-ouderling en

getuie van die lyde van Christus is, wat ook ‘n deelgenoot is van die

heerlikheid wat geopenbaar sal word:

2 Hou as herders toesig oor die kudde van God wat onder julle is, nie uit

dwang nie, maar gewilliglik; nie om vuil gewin nie, maar uit

bereidwilligheid;

3 ook nie as heersers oor die erfdeel nie, maar as voorbeelde vir die kudde.

4 En wanneer die Opperherder verskyn, sal julle die onverwelklike kroon

van heerlikheid ontvang.

Ons Here Jesus was die grootste voorbeeld van ‘n ware herder en elke herder ná

dit, wat waarlik van God geroepe is. Luister na dit, dit is heerlik, is wonderlik, u

sal lank voor God moet staan, dat die heilige Gees u deurdrenk om dit ten volle te

kan begryp: Elke ware herder wat deur God geroepe is, is ‘n voortsetting van die

Here Jesus self, is ‘n voortsetting van die Here Jesus se herderskap, daarom

word dit genoem een van die bedieningsgawes van Christus.

‘n Herder is dus essensieel ‘n oppasser van God se skape.

Ons kyk net na daardie lieflike Psalm:

Psalm 23.

Die HERE is my herder

‘N PSALM van Dawid.

1 Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie.

2 Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my

heen.

3 Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam

ontwil.

4 Al gaan ek ook in ‘n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie;

want U is met my; u stok en u staf dié vertroos my.

5 U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders; U maak my

hoof vet met olie; my beker loop oor.

6 Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die

huis van die HERE bly in lengte van dae.

Hy is die Opperherder, maar hy wat werk deur sy onderherder te wees, die

voortsetting van sy bediening, (die herder wat deur God geroep is), moet dít vir

die kudde van God doen.

Dink daaraan, byvoorbeeld: elke dag, wanneer die herder van die Here op die

kansel verskyn, of wanneer hy staan om die volk van God te bedien en natuurlik

nie net daar nie, of dit met huisbesoek is of wat ook al, is een van sy grootste

werke, roepinge, om aan die kudde hierdie groen weivelde te gee, dat hy moet

sorg dat daar “kos” is, dat daar “water” is, dat daar “verkwikking van die siel” is,

en so aan. Ook beskerming, soos in vers 4 van Psalm 23. Net soos die skape

nie bang is nie, hulle wat hul herder ken, soos in verse 5 en 6.

89

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!