03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

evangelis sal besef dat hy nie al die gawes het nie, maar ook sy eie beperkinge

ken ten spyte van al die bewondering van die skare.

Ek het so ‘n geval gesien in my tydjie wat ek in Pinkster is, hierdie selfde ou broer

Bosworth wat ek u van vertel het, daar was drie van hulle wat na Suid-Afrika toe

gekom het, broer Branham, (baie van julle het seker al van hom gehoor) en

Bosworth en Baxter.

Die Branham het ‘n magtige bediening gehad. Hy was ‘n magtige profeet. Die

Here het ook magtige tekens en wonders deur hom gedoen maar later jare, (toe

wou Branham ook leraar wees) omdat hy sulke wonderlike dinge van God gehad

het, en hier is ons gevaar, hierdie dinge moet u ook leer. Ons het niks, wat ons

nie ontvang het nie. Al is jy ook hoe ‘n magtige evangelis of ‘n apostel of ‘n

leraar, jy het dit van God ontvang. Jy moenie toelaat dat die duiwel dit na jou kop

toe vat en daarmee weghardloop nie.

Die broer Branham, nou mense wat hierdie band hoor en miskien aan hom

verbonde was sal sê, ek praat nou vreeslike dinge, maar alles wat ek voor u lê en

voor u gees, is vir ‘n rede, sodat u self kan beoordeel.

Broer Branham glo ek, het toe ook probeer om die bediening van ‘n leraar uit te

voer, en hy het myns insiens in die grootste dwaling verval, want hy het toe

hierdie leer van, “Jesus only” begin aanhang. Hierdie man met ‘n magtige

bediening wat die hele Suid-Afrika in rep en roer gehad het in 1951, het later

sover gedwaal, dat hy selfs begin sê het hy is die Elía wat moes kom en het baie

vals leringe geleer. Hy moes gebly het by sy bediening van profeet. Hy het nie

die bediening van ‘n leraar gehad nie en hy het die probeer doen.

Tweedens: Filippus het vir Petrus en Johannes nodig gehad om te kom bid vir

die Heilige Gees. Derdens, hy het nie in Samaría agtergebly om die herder van

daardie werk te word nie. God het hom aanbeweeg. Die Here het hom as 't ware

aangestoot.

Handelinge 8:26;

EN ‘n engel van die Here het met Filippus gespreek en gesê: Staan op en

gaan na die suide op die pad wat afloop van Jerusalem na Gasa. Dit is ‘n

eensame pad.

Filippus het nie kans gehad om daar te bly nie. Die Here het hom weggeneem en

vir ‘n baie goeie rede. Hy het nie iets verder gehad om vir die mense van

Samaría te bring nie. Andere moes kom, baie noodsaaklik. Die evangelis wat die

skares trek, kan baie selde aan hulle behoeftes om geleer te word, voldoen, sodat

hulle as ‘n gemeente gevestig kan word. Hy het gewoonlik nie die geduld of die

volharding nie. ‘n Apostel wel, maar nie ‘n evangelis nie.

Paulus wat ‘n apostel was en ook ‘n evangelis en baie van die ander gawes

ontvang het, hy kon gemeentes stig en hy kon vir ‘n lang tyd by ‘n gemeente bly

want hy het ook daardie bediening gehad; maar die suiwere evangelis nie. Dit is

‘n rondreisende bediening. Hy is altyd aan die beweeg soos ek vir u gesê het en

u het dit nou al gesien. Kom ons kyk nou net na verse 39 en 40. Dit het ek nou

nog nie beklemtoon nie.

84

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!