03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

yvoorbeeld aan selfs die susters hier, wat kan julle nie al alles vir mense leer

nie!

Daar is nou juis ‘n kwessie van: ek moet nou daar op die platform staan en in die

kalklig wees om vir God iets te beteken. Nee, dit is juis hierdie , ek kan amper sê,

van mond tot oor bediening wat van die grootste krag is. Ek onthou ek het

eenkeer gelees van die magtige Spurgeon, die prediker wat ‘n illustrasie maak,

en hy kon baie goed sulke dinge doen, wat wil wys van die verskil tussen die

massa bediening en die persoonlike bediening.

Hy sê toe, as jy ‘n klomp bottels het en jy wil hulle vinnig vol maak met water, hoe

gaan jy hulle vol kry? Hy sê; sit hulle daar neer en vat nou ‘n skottel met water en

skiet dit so oor hulle. Hoe lank sal jy dit doen voordat daardie bottels vol is? Hy

sê, maar as jy elke bottel by sy nek vat en met die beker ingooi, dan gooi jy hulle

almal gou-gou vol. Prys die Here!

As die susters en die broeders almal dan - - - -

(daar is die apostel met sy openbare bediening en die profeet ensovoorts, maar

hierdie, soos hulle in die boksterme baie keer gebruik, die “in fighting”),

- - - - die persoonlike volmaak kan doen. Loof die Here!

Daarom moet ons nie sê “ag nou wel, dit is die ouderling, hy is daar, die pastoor

is daar”. Nee, sien u hoe u hierdie studies moet inneem, en hoe u tot die Here

moet bid, en op die regte tyd, sal die Heilige Gees die persoon wat ook na u huis

toe kom, of na wie se huis u toe gaan, wat ‘n helper kan u nie wees nie! ‘n Fébé

of ‘n Priscílla en ‘n Aquila.

Kom ons kyk na Nimfas in:

Kolossense 4:15;

(Sommer maar net name wat genoem is, maar ek het baie groot respek vir

sommer net hierdie een ding wat partykeer genoem is, een naam en dan nooit

weer daarna nie.)

Groet die broeders in Laodicéa en Nimfas en die gemeente wat in sy huis

is.

Hier is weer ‘n ander broeder, hy het weer ‘n gemeente in sy huis gehad. Ek sou

my voorstel ‘n klompie weer in sy omgewing. Dit was hulle bymekaarkomplek, en

soos een Bybel leraar dit gestel het, en ek dink ek sal met hom saamstem, lyk dit

asof hierdie mense, wat hier genoem is, miskien bietjie meer van die gegoede

broeders was; van die wat tot bekering gekom het; miskien ‘n bietjie groter huis,

miskien ‘n bietjie groter voorvertrek en so aan.

Miskien ook ‘n broeder wat darem soos hulle in daardie dae vervolg was en soos

hy sê, ons naak was en ons goed is gekonfiskeer, wat miskien ook sulke mense

in sy huis kon neem en hom ook kon versorg, ook met voedsel en kleding en hom

sommer dan ook kan leer en dan die werklike lewende voedsel van die Here kon

gee. Maar ons sal nou-nou so ietsie meer daaromtrent sien.

136

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!