03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

27 sodat Hy die gemeente voor Hom kon stel, verheerlik, sonder vlek of

rimpel of iets dergeliks; maar dat dit heilig en sonder gebrek sou wees.

Dit is die gemeente, die gemeente heilig en sonder gebrek.

Al vyf bedieninge, dat jy hom kan sien, daar is jou apostoliese bediening, jou

profetiese bediening, jou herder, leraar, daar is jou evangeliese bediening, daar

is jou nege gawes en daar is jou nege “vrugte” duidelik en helder, en die

gemeente in die eenheid van die geloof. Ons harte wat as 't ware saam klop,

soos die hart van een. Dit is fantasties om te dink wat God gaan doen. Die

heerlikheid wat daardeur geopenbaar gaan word, dit is God se roeping en Hy

gaan dit vervul. Dit is die ware Ekklesia, dit is die ware gemeente.

Watter tekens onderskei ‘n apostel?

Waaraan sal jy ‘n apostel ken, hoe sal jy weet dat iemand ‘n apostel is?

Ek gaan vir u ‘n paar daarvan gee sodat u dit self kan toets en ook in die dae wat

voorlê daarvoor kan uitkyk.

2 Korinthiërs 12:11-12;

11 Al roemende het ek dwaas geword. Julle het my daartoe genoodsaak.

Want ek moes deur julle aanbeveel geword het; want ek het niks by dié

uitnemende apostels agter gestaan nie, al is ek niks nie.

12 Die kentekens tog van ‘n apostel is onder julle verwerklik met alle

volharding deur tekens en wonders en kragtige dade.

Die Korinthiërs was een van Paulus se moeilike gemeentes. Alhoewel hulle die

gawes gehad het, het daar ook van die liederlikste dinge onder hulle plaasgevind.

Daar was twis en partyskappe en al hierdie dinge en nou kan ons hieruit sien, as

u verder lees, dat party van hulle het selfs Paulus se apostelskap betwis. Hulle

het opgetrek teen Paulus sodat hy hier moes sê; ek het die kentekens van die

apostels en ek staan niks terug by enige van die ander apostels nie.

Een van die dinge wat hulle teen Paulus gehad het en wat nogal snaaks is, dat dit

nog dwarsdeur werk, want hulle sê, hy is nie ‘n apostel nie want hy het nie die

Here Jesus gesien nie en die oorspronklike apostels het almal die Here Jesus

gesien en ook na sy opstanding en dat dit een van die vereistes van ‘n apostel

was, en Paulus is nie ene nie want hy beantwoord nie daaraan nie. Nou sê hy vir

hulle hierdie kentekens van ‘n apostel is onder julle verwerklik met alle volharding.

As gevolg van sy bediening en plek in die liggaam van Christus sal so ‘n man skyf

nommer een wees vir Satan se aanslae. So ‘n man het uitsonderlike gawes en ‘n

uitsonderlike, sommer net ‘n algemene persoonlikheid nodig. Sulke manne sal

nie volop wees nie, daar sal nie baie van hulle wees nie, hulle sal vervolmaak

moet word soos ons Apostel en Hoëpriester van ons belydenis vervolmaak is,

naamlik die Here Jesus self.

35

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!