03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

en sonder rimpel. Loof die Here! Waar geen satansmag kan standhou nie. Dit

kom, die fondamente van die hel sal geskud word. Prys die Here!

Kom ons kyk net na: Psalm 133. (‘n kort Psalmpie, maar so groot van betekenis.

Maar niemand sal dit verstaan as hulle nie weet wat dit beteken nie.) Die opskrif

in ons Afrikaanse Bybel: Die broederlike liefde.

Psalm 133.

Die broederlike liefde..

‘n BEDEVAARTSLIED van Dawid,

1 Kyk, hoe goed en hoe lieflik is dit dat broers ook saamwoon!

2 Dit is soos die kosbare olie op die hoof, wat afloop op die baard, die

baard van Aäron, wat afloop op die soom van sy klere.

3 Dit is soos die dou van Hermon wat neerdaal op die berge van Sion;

want daar gebied die Here die seën, die lewe tot in ewigheid!

Daar waar die eenheid is, daar waar die broers saamwoon, daar gebied die Here

Sy seën. Dit is soos die olie, dit is die simbool van die Heilige Gees. Dit is die

Heilige Gees wat ons in die eenheid bring. Die bedieninge van die Heilige Gees,

dit is soos die olie wat op Aäron se hoof uitgegiet word, dit loop af met sy baard,

dit loop af tot op die soom van sy klere wat op die grond gesleep het, sy

hoëpriesterlike gewaad. Met ander woorde van bo die liggaam, van die hoof tot

onder by die voete. Is dit nie wonderlik nie?

Dit is ‘n tipe van daardie dag wanneer die Here so sy gemeente in eenheid

inbring. Net soos die olie van bo af ondertoe geloop het, so word hierdie

gemeente, en dit is wat so pragtig is. U weet, ‘n gewone gebou, hy word van

onder af gebou maar die gemeente, die ware gemeente word van bo af gebou.

Dit begin by die hoof, die Here Jesus, en dit werk af na onder toe. Dat die Here

Sy bedieninge herstel in Sy hand en hulle voer weer hulle bedieninge uit. Hulle

staan oor die gemeente, en hulle krag, deur die Heilige Gees, werk weer deur die

gemeente en die gemeente word opgerig, die ware liggaam van Christus op

aarde.

Punt 5

Nou die vyfde punt wat hy hier noem: (en daar is sewe).

Dit is nogal wonderlik dat dit so moet wees. Ons weet sewe is die volmaakte

getal, die rede waarom hierdie vyf bedieninge daar moet wees:

1) om die heiliges toe te rus,

2) vir hulle dienswerk,

3) tot opbouing van die liggaam van Christus,

4) tot ons almal kom tot die eenheid van die geloof,

(Pragtig! Maar kyk nou, altyd in die oortreffende trap, die volgende):

5) die kennis van die Seun van God.

Maar nou moet u mooi kyk hoe is hierdie gedeelte geskrywe.

18

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!