03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

van dit wat die Here my gewys het. Dit kan gebeur dat nog een vir hierdie broer

kan sê wag, die Here het dít nou weer vir my gewys. Maar hulle mag by beurte

praat, ordelik en tot stigting die openbaringe van God aan die gemeente meedeel.

My rede waarom ek hierdie deel hier ingebring het is omdat dit belangrik is om te

beklemtoon, dat die profeet onder inspirasie moet praat. Dit is ‘n inspirasie, ‘n

boodskap wat hy van God ontvang vir daardie oomblik, alhoewel dit nie die

volledige prentjie is nie.

Die profeet, as gevolg van sy bediening en sy funksie sal natuurlik ook kan

voorspellings maak omtrent die toekoms as die Here vir hom ‘n openbaring gee

deur die Heilige Gees.

Kom ons kyk wat die kwalifikasies van ‘n profeet moet wees om dit te kan doen

en netnou verder aan sal ek weer met u daarop terugkom.

Deuteronómium 18:22; (hoedat u die profeet moet leer ken in u midde en

versigtig moet wees vir vals profete).

22 as die profeet in die Naam van die Here spreek, en wat hy gesê het,

gebeur nie en kom nie uit nie, dan is dit die woord wat die Here nie

gespreek het nie; deur vermetelheid het die profeet dit gespreek; jy mag

vir hom nie bang wees nie.

Dit is jou toets!

As die persoon profeteer en daardie persoon sê hy is ‘n profeet of die mense sê

daar is ‘n profeet, daardie persoon profeteer iets aangaande die toekoms, en dit

kom nie uit nie, dan moet jy weet, dit is nie van die Here nie. Die profeet van die

Here, as hy vir jou sê: In die naam van die Here, “dit en dat” gaan gebeur, dan sal

dit uitkom, want God kan nie lieg nie, maar as dit nie uitkom nie, dan was dit nie

van die Here nie, dan het hy, soos dit hier sê, deur vermetelheid dit gespreek, jy

mag nie vir hom bang wees nie.

Ek kan vir u die versekering gee en daar is baie voorbeelde in die Skrif daarvan,

baie vals profete kan indrukwekkend wees, sy toon van stem, sy manier van

optree, sy persoonlikheid selfs kan jou baie imponeer en veral onder die vaandel,

naamlik; “in die naam van die Here”, kan dit jou baie laat skrik, maar moenie vir

hom bang wees nie. In elk geval moet geen mens vir ‘n ander mens bang wees

nie, jy kan net die Here vrees, soos iemand eenkeer gesê het, en ek stem

daarmee saam, my hart sê Amen!

As jy die knie voor God buig, hoef jy vir niemand anders te buig nie. So, moenie

bang wees vir ‘n ander mens nie. Vrees die Here, ja! As die profeet kom en

daardie profeet het homself bewys; ek is seker daarvan u sal met my saamstem,

‘n Elía het homself bewys, geen wonder dus dat Agab vir hom bang was nie.

Samuel het homself bewys, geen wonder Saul was vir hom bang nie want hy het

Saul se hart sommer so uitgelê soos jy ‘n boek sal lees en Saul het geweet hy

kan nie by Samuel verbykom nie, hy was vir Samuel bang gewees. Goed so sal

jy die profete leer ken maar laat die profeet hom dan self in jou midde en jou lewe

bewys.

55

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!