03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Engels: “bishop”, Afrikaans biskop. Die opsienersamp wat meer die posisie van

definitiewe leierskap aangedui het, dat bo en behalwe die ouderlinge wat ook as

herders optree is daar nog die bediening wat uit hulle ontstaan, van een persoon

in so ‘n gemeente wat die spesiale opsienersamp het.

Kom ons kyk na ‘n paar Skrifte:

Handelinge 20:28;

Gee dan ag op julle self en op die hele kudde waaroor die Heilige Gees

julle as opsieners aangestel het om as herders die gemeente van God te

versorg, wat Hy deur sy eie bloed verkry het.

Filippense 1:1;

PAULUS en Timótheüs, diensknegte van Jesus Christus, aan al die

heiliges in Christus Jesus wat in Filíppi is, saam met die opsieners en

diakens:

Die opsieners en die diakens moet hierdie kwalifikasies hê:

1 Timótheüs 3:1-7;

1 Dit is ‘n betroubare woord: as iemand na ‘n opsienersamp verlang,

begeer hy ‘n voortreflike werk.

2 ‘n Opsiener dan moet onberispelik wees, die man van een vrou, nugter,

ingetoë, fatsoenlik, gasvry, bekwaam om te onderrig;

3 geen drinker, geen vegter, geen vuilgewinsoeker nie, maar vriendelik;

geen strydlustige, geen geldgierige nie;

4 een wat sy eie huis goed regeer en sy kinders met alle waardigheid in

onderdanigheid hou.

5 Maar as iemand nie weet om sy eie huis te regeer nie, hoe sal hy vir die

gemeente van God kan sorg dra?

6 Hy moet nie ‘n nuweling wees nie, sodat hy nie verwaand word en in

dieselfde oordeel as die duiwel val nie.

7 Maar hy moet ook goeie getuienis hê van die buitestanders, sodat hy nie

in veragting en in die strik van die duiwel val nie.

So, selfs die wêreld daar buitekant wat nie aan daardie gemeente behoort nie,

moet hom respekteer.

Titus 1:7-9;

7 Want ‘n opsiener moet as rentmeester van God onberispelik wees, nie

eiesinnig, nie oplopend, geen drinker, geen vegter, geen vuilgewinsoeker

nie;

8 maar gasvry, een wat die goeie liefhet, ingetoë, regverdig, heilig, een wat

homself beheers;

9 een wat vashou aan die betroubare woord wat volgens die leer is, sodat

hy in staat kan wees om met die gesonde leer te vermaan sowel as om

die teësprekers te weerlê.

As u dit mooi bedink sal u sien daar is sommer baie daarin om die teësprekers te

weerlê. Jy het genade van God nodig om God se woord te ken. Dit is die wolwe.

93

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!