03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Kan u sien die belangrike plek wat die leraar inneem in die oorspronklike kerk?

Dit is nie noodwendig, soos ek alreeds gesê het, dat leraars herders moet wees

nie, maar dit gebeur dikwels so, maar die leraar kan ook ‘n rondreisende

bediening hê soos die apostels of die evangelis.

Handelinge 18:27;

(Kyk na ‘n man soos Apollos, hy was ‘n leraar magtig in die skrifte, het baie

definitief ‘n rondreisende bediening gehad.)

En toe hy wou deurgaan na Acháje, het die broeders hom aangemoedig

en aan die dissipels geskrywe om hom te ontvang. En daar aangekom,

was hy deur die genade die gelowiges tot veel nut;

Ons sal netnou ook die ander versies lees in ‘n ander verband. So kan u eintlik

ook maar net onthou. Die leraar, hy is juis vir die broeders, vir die gemeente tot

groot nut, omdat hy hulle kan leer en die Here se woord vir hulle kan oopmaak.

1 Korinthiërs 16:12;

Met betrekking tot die broeder Apollos, by hom het ek sterk aangedring

om saam met die broeders na julle te gaan; maar hy was heeltemal

onwillig om nou te gaan; hy sal egter gaan wanneer die tyd vir hom geleë

is.

Ek het dit maar net ingebring om vir u te wys dat hy definitief ‘n rondreisende

bediening gehad het.

Titus 3:13;

Jy moet Senas, die wetsgeleerde, en Apollos ywerig voorthelp, sodat dit

hulle aan niks ontbreek nie.

So op hierdie geleentheid was Apollos daar met besoek.

En Apollos was ‘n magtige leraar.

Lering vereis ‘n Goddelike gawe.

Dit is duidelik uit eersgenoemde Skrifte naamlik; Romeine 12:6-7, wat ons alreeds

gelees het, en 1 Korinthiërs 12:28 en Efésiërs 4:11. Nie in die eerste instansie ‘n

natuurlike bekwaamheid of ‘n aanleg nie, maar dit moet wees van die Heilige

Gees. Nie verstandskennis nie, daar is baie mense wat die een Skrif na die

ander kan opsê en ook aan mekaar kan skakel. Maar dan sal ‘n persoon kom en

in sy eenvoudigheid sal hy vir jou ‘n Skrif noem en dit sal sommer net so vir jou

oopgaan. Dit is die Gees en die krag van God wat dit vir jou doen. Ons sal nog

meer daaromtrent te sê hê. In baie kerke het dit ‘n professie geword sonder die

doping in die Heilige Gees of die salwing van God, op so ‘n persoon se lewe. Die

gevolg is dat dit ‘n droë bediening is of dit veroorsaak skeuring.

In baie gevalle is so ‘n bediening uiters gevaarlik. Jy het baie keer, en jy sien dit

baie keer, en julle sal dit seker nog sien, dat die Here julle sal herinner en onthou

ook dan julle roeping. Jy sal byvoorbeeld vind dat wanneer die Here magtig

geseën het, is daar groot herlewings. (Paulus praat van die wrede wolwe wat die

kudde nie sal spaar nie). Dan kry jy ook hierdie leraars wat eintlik vals leraars is.

Dit is mos vir hom ‘n wonderlike veld om in te klim. Almal is nou opgewonde,

112

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!