03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

wees. Ons het iets om te gee, om dit te gee, onder die leiding van die Heilige

Gees. Onthou, ons is besig met die bedieningsgawes wat daar gestel is deur

God, ook hierdie gedeelte het ons gesien in:

Romeine 12:6;

En ons besit genadegawes wat verskil volgens die genade wat aan ons

gegee is:

Dit is genadegawes wat gegee is, so ook selfs dit wat jy het om te gee, om uit te

deel, dit is ‘n genadegawe van God. Dit is maklik, daar is goedhartige mense wat

onbekeerd is, wat baie goed doen, maar sy goed doen is nie onder die leiding van

die Heilige Gees nie. Die Heilige Gees is nommer een in hierdie saak. Ek hoop u

kan my punt insien, wanneer dit gedoen word onder die leiding van die Heilige

Gees, het dit ‘n magtige betekenis. Dit is nie net die ontmoeting van ‘n tydelike

behoefte nie, maar dit is ‘n boodskap van God.

As ‘n persoon nou ‘n groot behoefte het en daardie persoon het gebid en

uitgeroep tot God, maar niemand het daarvan geweet nie en hier is jy in jou

binnekamer en die Here sê vir jou, gaan na daardie adres, daar is ‘n behoefte;

omdat jy in kontak met God was, omdat jy die Heilige Gees op jou gehad het. Dit

is miskien net op daardie oomblik wat daardie persoon nie meer verder kon nie

en jy draai die deur oop. Hier stap jy in met miskien kruideniersware, dit is dalk

wat nodig is. Dink net wat dit vir daardie persoon se siel beteken, en watter

geleentheid jy dan in daardie persoon sal hê om saam te bid, om nou eintlik, die

werklike kos uit te deel, naamlik: die voedsel van die woord.

Is dit nie pragtig nie! Is dit nie wonderlik nie! Dink u nie ons behoort vir die

blydskap en voedsel vir ons eie siele, vir die Here te vra en te sê; “Here, gee my

meer van hierdie gawe, gee my ‘n meer besnede oor”. Watter heerlike waarde

sal, byvoorbeeld ‘n Rand, partykeer in jou hand hê wat gegee word op die regte

manier op die regte tyd; ‘n antwoord op die stem van God. Ek hoop u het dit

begryp. Vir my is dit wonderlik, want wanneer dit by sulke dinge kom, sal die

Satan jou nog meer probeer doof maak of mislei, as enigiets anders.

9) Die gawe van bediening.

Ons gaan nou bietjie verder voort.

Die ander gawe in Romeine 12:7; (wat ons nader wil bekyk).

is dit profesie, na die maat van die geloof; of bediening, in die werk van

die bediening; of wie leer, in die lering;

Wat is dit?

Nou, soos ek vir u gesê het, die Griekse woord daarvoor is “deakonos”, waar ons

woord “diaken” vandaan kom. Dit het dié betekenis, in die sin van die diakens

soos Stéfanus, die sewe wat gekies was in die tyd van die apostels, in die

bediening van die heilige dinge van die Here. Ons het almal eintlik deel daarin op

een of ander manier. Die apostels het in ‘n besondere wyse ook daarin deel

gehad, ook wat dit betref.

139

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!