03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Sommige ander Gawes

(Kasset nr. L026)

Om ons reeks wat ons sover behandel het: die bedieningsgawes van die Here

Jesus, af te sluit.

Ons het die bedieninge behandel van die apostel, profeet, herder, leraar en die

evangelis - die vyf, wat ons veral opgesom kry in Efésiërs 4:11; wat ons nou al

baie keer met mekaar saamgelees het. Maar ons kom nou by ‘n ander geseënde

en ‘n wonderlike aspek van die bedieningsgawes van die Here Jesus, om vir ons

te laat sien, dat dit nie al wat daar is, aangaande die voortsetting van die Here

Jesus in die vyf bedieninge nie. Ons gaan ook nog na ‘n paar ander kyk, sodat

ons ook begin sien wat is ons plek, dat ons begin sien, elkeen in die gemeente

het ‘n bediening. Die Here het ‘n plek vir elkeen. Loof die Here, sodat ons nie

nou hoef te dink ek is nie ‘n apostel, profeet, herder, leraar of ‘n evangelis nie,

hierdie vyf uitstaande bedieninge, soos ons dink.

Dus, wat is daar nou vir my oor? Ek wil vir u wys, vir elkeen van ons is daar ‘n

plek en ‘n bediening. Daarom gaan ons daarmee voort. Ons gaan kyk na

sommige van hierdie ander bedieninge. Mag die Here, soos ons alreeds Sy seën

gevra het, Sy woord vir ons oopmaak en dat ons ná hierdie studie, op nog hoër

grond sal wees as wat ons nou is, terwyl ons dit begin betree.

Ek wil hê ons moet weer hierdie drie gedeeltes met mekaar saamlees.

Efésiërs 4:11;

En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as

evangeliste, ander as herders en leraars,

Romeine 12:6-8;

6 En ons besit genadegawes wat verskil volgens die genade wat aan ons

gegee is:

7 is dit profesie, na die maat van die geloof; of bediening, in die werk van

bediening; of wie leer, in die lering;

8 of wie vermaan, in die vermaning; wie uitdeel, in opregtheid; wie ‘n

voorganger is, met ywer; wie barmhartigheid bewys, met blymoedigheid.

1 Korinthiërs 12:28;

En God het sommige in die gemeente gestel: in die eerste plek apostels,

ten tweede profete, ten derde leraars, daarna kragte, daarna

genadegawes van gesondmaking, helpers, regeringe, allerhande tale.

Ons gaan bietjie kyk na hierdie ander bedieninge wat hier genoem word,

byvoorbeeld in hierdie vers wat ons nou net gelees het. “God het gestel in die

gemeente”. Dit is dus baie belangrik!

God self het hulle gestel:

1) Apostels in die eerste plek,

2) Ten tweede “profete” en

126

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!