03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

18 Want wie het in die raad van die HERE gestaan, dat hy sy woord sou sien

en hoor? Wie het sy woord beluister en gehoor?

21 Ek het die profete nie gestuur nie, tog het hulle geloop; Ek het nie met

hulle gespreek nie, tog het hulle geprofeteer.

22 Maar as hulle in my raad gestaan het, moet hulle my volk my woorde laat

hoor en hulle terugbring van hul verkeerde weg en van die boosheid van

hul handelinge.

Terloops, daar is vandag baie predikinge waarna u luister en as u nie die

onderskeiding het en die kennis van God se woord nie, dan sal u sê, daardie

predikers preek onder die salwing van die Heilige Gees. Maar u wat die woord

ken, sal agterkom dat baie van daardie dinge wat hulle preek, vals prediking is.

Ek weet, die mense wat dalk hierdie band in die hande kry, sal my dalk daarvoor

wil kruisig maar baie van jou prediking waarvan mense sal sê: “Was dit nie van

die Here nie?” Wat preek van die Jood wat God se volk is en terugkeer na

Palestina soos hy nou daar is, dat dit van die Here is, hy preek dat die gloed

amper op hom staan oor die bees, en die 666, en die antichris. Mense word bang

en mense stroom selfs vorentoe.

Ek het al gekyk oor die jare heen, na mense wat uitgestroom het, soos hulle

gedink het, vir bekering onder so ‘n boodskap. Waar is daardie mense vandag?

Feitlik nie een van hulle staan meer vir die Here nie, want hy het uitgekom onder

‘n vals boodskap, dit was nie volgens die Skrif nie. Dit was vals profete, vals

profete wat vandag in baie opsigte in die kansel van die Here staan. Ek weet ek

sê baie groot dinge en ek sê nie ek is ‘n profeet nie, ek weet ander wat na my

luister sal sê ek is ‘n vals profeet, maar ek weet ook dat God se ware profete, ook

nie bang sou wees om die waarheid te praat nie, al het dit miskien vir hulle baie

gekos.

Maar ek waarsku u, ek probeer om u te leer dat, u moet self oordeel maar ek sê

vir u, pasop vir vals profete, al sal dit lyk of hy die salwing van die Here op hom

het. As hy nie praat volgens die Woord nie, is hy nie onder die salwing van die

Heilige Gees nie, want die Heilige Gees sal nie ‘n boodskap salf wat onskriftuurlik

is nie, want die Heilige Gees self het God se Woord geïnspireer.

Jeremia 23:18;

Want wie het in die raad van die HERE gestaan, dat hy sy woord sou

sien en hoor? Wie het sy woord beluister en gehoor?

Sien daar het ons dit weer, die profeet moet in die raad van God staan. “Wie het

sy woord beluister en gehoor”. Dit beteken iets om God se woord te beluister en

te hoor. Dit beteken iets om God se woord te sien en te hoor.

Jeremia 23:21-22;

21 Ek het die profete nie gestuur nie, tog het hulle geloop; Ek het nie met

hulle gespreek nie, tog het hulle geprofeteer.

22 Maar as hulle in my raad gestaan het, moet hulle my volk my woorde laat

hoor en hulle terugbring van hul verkeerde weg en van die boosheid van

hul handelinge.

63

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!