03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Maar ons is nie evangeliste nie. Soos ek vroeër gesê het, wanneer so ‘n

evangelis jou pad langs gekom het, dan het hy jou sommer weer opnuut aan die

brand gesteek en daardie evangelistiese vuur weer wakker gemaak. Dit is een

van die wonderlike bedieninge van die evangelis, dat nie net siele gered word nie

maar dat hy die gelowige ook weer opnuut aanspoor en aandagtig maak aan die

Here se opdrag, dat ons die evangelie moet verkondig en dat ons getuies moet

wees vir Hom.

Dit is heel moontlik nie die Goddelike roeping van elkeen van ons nie, maar die

ware evangelis sal ook hierdie diens aan die hele liggaam van Christus verrig,

deurdat hy met sy brandende ywer ook elke lid sal aanvuur om die evangelie aan

die ganse rnensdom te verkondig.

Mag die Here ook hierdie lering en boodskap aan onse harte seën, en dit is die

gebed van my hart en ek sê dit as ‘n bede, dat die Here vir ons genade sal gee,

dat ons nie nou maar net sal sê; wel dank die Here, dit is nog ‘n Bybel Studie

agter die rug nie, maar dat dit nou sal vrugte dra in ons lewens, ons dit sal

oordink en ook deel daaraan sal hê deur daarvoor te bid, ons eie harte oop te stel

as die Here miskien so ‘n roeping vir ons het, dat ons nie daaromtrent ongevoelig

sal wees nie en dat die Here vir Sy ganse gemeente, vir Sy Kerk hierdie

bediening sal herstel.

Ek is daar seker van, u sal besef hoe nodig ons dit het!

86

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!