03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ook geleer het aan u toe te vertrou, sodat u dit ook weer aan andere kan leer. U

sal met my saamstem hoe noodsaaklik dit is.

24 en ‘n dienskneg van die Here moet nie twis nie, maar vriendelik wees

teenoor almal, bekwaam om te onderrig en een wat kwaad kan verdra.

U sien wanneer ‘n mens kom en jy kry te doen met aanvalle teen jou of jy n met

lyding te doen kry, (u hoor miskien van ‘n wolf onder die skape) sal die natuurlike

neiging maklik wees om te gaan twis en te kere te gaan.

Maar dit sal nie die saak bevorder nie. Jy moet so onderrig wees in die Here se

werk dat jy in so ‘n geval, deur die Gees van die Here wat in jou is en die kennis

wat jy het, daardie persoon sal oortuig of ten minste sal dwing om jou te

respekteer. Dit sal nie help om daar te gaan skree en te kere te gaan, soos die

Engelse sê “to create a scene” nie. Daardeur sal jy niks verrig nie. Jy moet in

staat wees om te kan onderrig. Jy moet in staat wees om die kwaad skriftuurlik

en redelik te kan weerlê. Daarom moet ‘n mens die Here se woord ondersoek,

maar jy moet bo alles die Heilige Gees in jou hê, om God se woord aan jou oop te

maak, dat jy dit ook aan andere kan oopmaak.

Nou, leraars het ‘n baie belangrike plek in die eerste kerk beklee. Dit is vir my ‘n

wonderlike studie. Ek het my Bybel in verskillende kleure gemerk en ek het vir

lering, vir jare al, as ek ‘n plekkie teëkom wat van lering praat, soos byvoorbeeld

hierdie tekste wat ons gelees het, as u saam met my in my Bybel kon kyk, dan sal

u sien dat ek dit in ‘n sekere kleur gemerk het. Oral waar ek dit teëkom, as ek

dan weer so deur die Bybel gaan, dan vang my oog dit sommer so op. U sal

verbaas wees as u sulke tekste gaan begin merk hoe baie daar in die eerste kerk

gepraat is van lering om ander te leer, as jy dit ondersoek in die bediening van die

Here Jesus. ‘n Groot gedeelte van die Here Jesus se bediening het bestaan uit

lering. Ek sal vir u ‘n paar tekse laat sien wat welbekend is, dat u daarop sal let.

Dit het ‘n baie belangrike plek ingeneem.

Ons gaan na drie gedeeltes kyk om dit net vir u te illustreer.

Romeine 12:6-8;

6 En ons besit genadegawes wat verskil volgens die genade wat aan ons

gegee is:

7 is dit profesie, na die maat van die geloof; of bediening, in die werk van

bediening; of wie leer, in die lering;

8 of wie vermaan, in die vermaning; wie uitdeel, in opregtheid; wie ‘n

voorganger is, met ywer; wie barmhartigheid bewys, met blymoedigheid.

Of wie leer, in die lering.

1 Korinthiërs 12:28;

En God het sommige in die gemeente gestel: in die eerste plek apostels,

ten tweede profete, ten derde leraars, daarna kragte, daarna

genadegawes van gesondmaking, helpers, regeringe, allerhande tale.

110

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!