03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

wonderbaarlike wyse getrou die kudde van God opgepas het met die volle besef

van hulle baie tekortkominge.

U kan na enige ware herder gaan, en as daar een is wat sy tekortkominge besef,

sal hy dit weet en erken. As jy hom in sy binnekamer sou kan sien, sal jy hom

baiekeer voor die Here sien ween en vir die Here sê: “Here, ek het gefaal, ek het

tekort geskied, Here, ek is die werk nie waardig nie”. Laat ons die Here vra dat

Hy al die tekortkominge sal aanvul, en laat ons nogtans die roeping sien, en

daarvoor bid. Niemand van ons is nog volmaak nie, niemand is absoluut perfek

in alles nie. Jy sal partykeer in jou herder, selfs in die apostel, ‘n ding sien wat jou

diep teleur sal stel, bid daarvoor, kyk oor die algemeen, kyk of daardie roeping,

daardie bediening tog die stempel van God dra. Dit is die belangrike saak maar

laat ons dit nogtans duidelik besef, dat om ‘n suksesvolle herder te wees, is ‘n

gawe van God.

Dit vereis in ‘n sekere mate ook die gawe om ‘n diens te kan lei veral om dit in die

Gees te hou. Die beweging van die Heilige Gees te onderskei, die verkeerde en

fanatiese te bespeur en te beheer. Die regte en die goeie en die nodige vryheid

van beweging te gee sodat alles kan saamvloei en tot een kan wees. Ek kan u

die versekering gee, dit is een van die redes as jy die geskiedenis, veral van

Pinkster navolg, is dit een van die redes waarom in baie groot Pinkster

Bewegings die Heilige Gees al so doodgemaak is.

Vir ‘n herder, om ‘n diens in die vryheid te laat gaan, tog in orde, dit is die genade

van God. Baie keer in so ‘n diens, is daar so ‘n persing in jou siel, jy sweet as 't

ware bloed as ek dit so mag stel om dit meer duidelik te maak, want jy wil aan die

eenkant nie die “gees” doodmaak nie, aan die anderkant wil jy ook hê daar moet

nie losbandigheid plaasvind nie. Dit is net die genade van God wat dit kan doen

en dit is maklik om dit of dat te verbied. Kyk in hierdie diens sal daar nie in tale

gepraat word nie, of hande geklap word nie, of geprofeteer word nie, of noem dit

wat jy wil, om reëls neer te lê, dit sal baie makliker wees vir die leiers van so ‘n

diens, maar is dit wat die Heilige Gees wou gehad het, dit is die genade van die

Here om dit te kan doen.

Dit vereis in ‘n mate die gawe van om te kan organiseer of regeringe, soos ons in

1 Korinthiërs 12:28 gesien het. ‘n Herder, as ek kyk na al die vereistes, dan is dit

net die genade van die Here, jy moet goed kan organiseer, dit vereis ‘n groot

mate van takt en geduld om die probleme en moeilikheid van die verskillende

karakters waaruit ‘n gemeente saamgestel is, te hanteer, en hoeveel karakters is

daar nie?

‘n Baie belangrike deel van elke ware herder se bediening is sy huisbesoek.

Handelinge 20:20;

hoe ek niks agtergehou het van wat nuttig is nie, om dit aan julle te

verkondig en julle te onderrig in die openbaar en in jul huise,

Hoe dikwels het die herder nodig om na ‘n sekere familie te gaan wat probleme

het en partykeer ure met hulle deur te bring met die woord om dit vir hulle

persoonlik te leer want dit is net hulle persoonlike probleem. As jy miskien

100

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!