03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

“Totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en tot die

kennis van die Seun van God”.

Die enigste twee sinne, die enigste twee punte wat met mekaar verbind is met ‘n

“en”, m.a.w. hierdie twee gaan saam:

Die eenheid van die geloof en;

Die kennis van die Seun van God.

Dit is alleen wanneer ons sal kom in die eenheid van die geloof dat ons ook sal

kom tot die kennis van die Seun van God.

Ons kyk net weer na:

Hebreërs 6:1-3; (Die basiese leerstellinge van die Christelike geloof en waar hy

sê ons moenie daarby bly nie, ons moet voortgaan na die volmaaktheid).

1 Daarom moet ons nie bly by die begin van die prediking aangaande

Christus nie, maar na die volmaaktheid voortgaan sonder om weer die

fondament te lê van die bekering uit die dooie werke en van die geloof in

God,

2 van die leer van die doop en van die handoplegging en van die

opstanding van die dode en van die ewige oordeel.

3 En dit sal ons doen as God dit toelaat.

Daarom moet ons nie bly by die begin van die prediking van Christus nie. Ons

moet voortgaan na die kennis van die Seun van God. Hierdie vyf bedieninge

gaan ons daartoe lei. Hierdie vyf bedieninge gaan vir ons bring om werklik die

Here Jesus te leer ken. Met ander woorde ons kan nie werklik die Here Jesus

leer ken nie as hierdie vyf bedieninge nie in hulle volle glorie herstel is nie.

Wanneer ons die ware apostel, profeet en so aan het, gaan Hy, die Heilige Gees,

deur die bedieninge, die Here Jesus so aan ons sal openbaar, dat ons weer in

aanbidding op ons gesigte voor Hom sal neerval. O, dat die sondaar weer sal

uitroep: Wat moet ek doen om gered te word? Ek het vir soveel jare al gebid:

“Here, stuur vir ons weer die ware evangelis wat God se woord so sal predik, dat

die vrees van die Here tot die mense sal kom”. Dat hulle weer die Here Jesus sal

sien asof hulle voor Hom staan aan daardie kruishout en Hom met hulle eie ore

hoor roep: “My God My God, waarom het u My verlaat!” wat hom sal laat besef,

dit is my sondes wat Hom daar vasgepen het. Dat hy sal besef dat as dit nie dit

was nie, dan het ek geval tot in die middel van die hel.

Toe ‘n Whitfield en ‘n Wesley gepreek het, veral Wesley, het mense partykeer

waar hulle gestaan het, as hulle naby ‘n pilaar van ‘n gebou gekom het, het hulle

daardie pilaar vasgegryp want hulle het gevoel as ek nie daardie pilaar vasgryp

nie, val ek nou in die middel van die hel. So het hulle tot die oortuiging van sonde

gekom. ‘n Waaragtige evangelis van God in hierdie harde wêreld, my broers en

susters, laat ons bid dat die Here weer vir ons daardie bedieninge sal gee.

Dit is u voorreg, dit is my voorreg om hierdie dinge te kan weet. Kyk hoe ons dan

bid, en kyk hoe gaan die Naam van die Here verheerlik word. Wanneer die Here

19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!