03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

vir haar ‘n nuwe oordrom gegee het. Wonderwerke. Nou ja, so dank ek die Here,

so werk dit dan saam.

Net om terug te kom by die skeuring wat ek vir u ook moet duidelik maak. As

daar dan nog skeurings na so ‘n bediening kom, dit wil sê ‘n God gegewe

bediening, sal dit die gevolg wees van ongeloof of van hardheid van hart. Soos in

die bediening van ons Here Jesus en Paulus en die ander apostels.

Lukas 12:51; (Die Here Jesus het gesê: “Ek het nie gekom om vrede op die aarde

te bring nie, maar ‘n swaard om verdeeldheid te bring”. Dit is dan wanneer

mense nie wil luister nie. )

51 Dink julle dat Ek gekom het om vrede op die aarde te gee? Nee, sê Ek vir

julle, maar eerder verdeeldheid.

Daar sal verdeeldheid kom onder die bediening van die leraar, maar dan alleen

by die wat nie wil glo nie, en die wat moedswillig hulle harte verhard. Maar as

daar honger siele is, en ‘n leraar bring verdeeldheid onder honger siele, dan moet

ons oppas vir so ‘n leraar.

Ons kyk weer na:

Johannes 7:43; (Daardie selfde geleentheid waar Jesus gepraat het van strome

van lewende waters. )

43 Daar het toe verdeeldheid onder die skare gekom oor Hom.

Deur Jesus self.

Die ware leraar sal die liggaam van Christus opbou en verdeeldheid probeer

vermy waar moontlik. Die ware leraar is nie daar om rond te gaan en om vir

ander te wys hoe wonderlik sy leerstelling is nie en hoe verkeerd die ander sin is

nie. Dit is nie die ware leraar nie. Hy sal probeer, waar moontlik, dat daar nie

verdeeldheid kom nie; dat hy die eenheid van die liggaam van Christus sal

bewaar. Want dit is een van die hoof doeleindes van die Heilige Gees en van die

bediening van die Here Jesus. Hiervoor het hy die ware gawe van die Heilige

Gees nodig, net soos in enige van die bedieninge, alhoewel dit ook moet spreek

tot die rede en die verstand.

‘n Leraar het hierdie besonderse gawe van God nodig en ek sê selfs bokant die

apostels of die profeet of die evangelis of die herder. Dat hy ‘n Goddelike

openbaring uit God se woord kan bring, onder die salwing van die Heilige Gees,

maar wat tog ook sal spreek tot jou rede, dat jy ook die redelikheid daarvan sal

verstaan. Dit is heerlik en ek dank die Here, vir my is dit wonderlik. Dit is heerlik

om te luister na die Goddelike oopbreking van ‘n Skrif. Wanneer ‘n Skrif vir jou

oopgemaak word en jy weet dit is alleen die Heilige Gees wat dit kan doen.

Die Here Jesus was so opgewonde hieroor, dat ek vir u hierdie Skrif sal lees.

Lukas 10:19-21;

19 Kyk, Ek gee aan julle die mag om op slange en skerpioene te trap, en oor

al die krag van die vyand; en niks sal julle ooit skade doen nie.

20 Maar julle moenie daaroor bly wees dat die geeste aan julle onderworpe

is nie, maar wees liewer bly dat julle name in die hemele opgeskrywe is.

115

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!