03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die apostel, as die eerste gesant van God, moet daardie krag en daardie gesag

van die Heilige Gees in hom hê en hy moet, alhoewel streng en outoritêr ook

daardie “karisma” hê, wat ek seker van is, as u met my sal saamstem, wat die

Here Jesus gehad het. Dat hy streng is, maar dat hy terselfdertyd die liefde van

God uit hom sal uitstraal. Daar is ‘n paar dinge waarop ons moet let, wat jou

sommer so sal verbygaan as jou aandag nie daarop gevestig word nie. Ons het

gesien hy is in die gemeente gestel.

Kyk weer na 1 Korinthiërs 12:28; “En God het sommige in die gemeente gestel”.

[die Engels sê: “God hath set some in the church”, “settings in the church”].

Die verskillende gesteldes in die kerk. Dit is ‘n plek wat God daar gestel het, ek

sal netnou weer verder daarop terugkom.

Een van die baie dinge wat die kerk verloor het gedurende sy terugval, wat sy

klimaks bereik het in die Donker Middeleeue, is hierdie hele orde; die gemeente

het hierdie hele orde verloor en daarom neem dit so lank om dit weer terug te kry.

Hy is in die gemeente gestel soos ook in Efésiërs 4:11; “En Hy het gegee

sommige as apostels,” so dit is ook een van die gawes van God aan die

gemeente. Soos ook die Gawes van die Heilige Gees, dit was gawes aan die

individu en deur die individu maar tot nut van die gemeente. Hier is dit nou

persone, persone wat gawes van God is, aan die gemeente, en een van daardie

gawes is die apostel. Hy beklee dus die eerste plek in die gemeente. Wat nogal

baie wonderlik is en iets is wat ‘n mens ernstig oor moet nadink, is dat hierdie

“gegee en gestel” juis gekom het na die hemelvaart van ons Here Jesus.

Ons lees dit baie duidelik in Efésiërs 4 wat daarheen wys - - - - - -.

Lees saam: Efésiërs 4:8-11;

8 Daarom sê Hy: Toe Hy opgevaar het in die hoogte, het Hy die

gevangenes gevange geneem en gawes aan die mense gegee.

9 Maar dít: Hy het opgevaar - wat beteken dit anders as dat Hy ook eers

neergedaal het in die onderste dele van die aarde?

10 Hy wat neergedaal het, is dieselfde as Hy wat opgevaar het bokant al die

hemele, sodat Hy alles tot volheid kan bring.

11 En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as

evangeliste, ander as herders en leraars,

- - - - nadat Hy opgevaar het!

Dit gee vir ons die eerste aanduiding dat daar meer as net die oorspronklike

twaalf apostels wat van die Here Jesus was, in God se orde van die gemeente

gaan wees.

Dat die apostel dus ‘n blywende plek het in die gemeente van die Here Jesus en

dat dit nie die bedoeling het dat dít net daardie oorspronklike twaalf gaan wees

wat die Here Jesus gehad het nie. Een het in elk geval uitgeval, dit was Judas,

en in sy plek het Matthías gekom, soos ons lees in Handelinge 1, en in daardie

opsig was dit al klaar dertien.

31

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!