03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

15 maar, terwyl ons in die liefde die waarheid betrag, in alles sou opgroei in

Hom wat die Hoof is, naamlik Christus,

16 uit wie die hele liggaam - goed saamgevoeg en saamverbind deur die

ondersteuning wat elke lid gee volgens die werking van elke afsonderlike

deel in sy mate -- die groei van die liggaam bevorder vir sy eie opbouing

in liefde.

Is dit nie ‘n wonderlike gedeelte nie?

Dit wys net weer vir ons hoedat elkeen van ons mekaar se groei moet bevorder in

die opbouing en bevordering van sy eie opbouing in liefde.

Net ons ander gedeelte:

1 Korinthiërs 12:27-31;

27 Maar julle is die liggaam van Christus en lede afsonderlik.

28 En God het sommige in die gemeente gestel: in die eerste plek apostels,

ten tweede profete, ten derde leraars, daarna kragte, daarna

genadegawes van gesondmaking, helpers, regeringe, allerhande tale.

29 Almal is tog nie apostels nie, almal is tog nie profete nie, almal is tog nie

leraars nie, almal is tog nie kragte nie?

30 Het almal genadegawes van gesondmaking, spreek almal in tale, kan

almal dit uitlê?

31 Maar beywer julle met die oog op die beste gawes; en ek wys julle ‘n nog

uitnemender weg.

Nou u sal met my saamstem dat daar vandag groot vaagheid omtrent die

bedieninge van Jesus Christus bestaan en miskien tot ‘n mate die grootste

vaagheid van almal, oor die profeet.

Miskien het die mense darem ‘n idee. Ons lees van die apostel Paulus en Petrus,

en ons weet hoe Petrus se skaduwee op die siekes geval en hulle gesond

geword het. Ons is darem bekend met die baie wonderwerke van Paulus en sy

magtige bediening en so ook as evangelis. Ons hoor darem die naam profeet,

selfs sover die “hoor” daarvan betref, en daarom bestaan daar ook groot

vaagheid en netso ook oor die bedieninge en gawes en wonderlike kragte van

God, wat verlore geraak het toe die afval begin kom het na die krag van die

eerste primitiewe kerk, en hoe die kerk naderhand beland het in die Donker

Middeleeue, waarvan ek u al baie vertel het en waar die ou vlammetjie baie laag

gebrand het: feitlik heeltemal verlore geraak het, behalwe sover dit die plan van

God betref, maar sover dit die uitwerking daarvan betref, of selfs die hoor daarvan

in die geskiedenis, het dit vir alle praktiese doeleindes verdwyn.

U kan dus sien waarom, wel tenminste vir my, ek hét baie tyd daaraan gegee. Ek

moes baie die Here se woord ondersoek; soek wat andere ook daaromtrent gesê

het, en bid omtrent die saak dat ek vir u hierdie bediening kan bring soos dit

uitstaan in God se woord. Dat u kan sien wat ‘n wonderlike bediening dié van ‘n

profeet is en dat u met my sal saamstem, ek hoop so, wanneer ek klaar is dat u

sal sê: “Here, hoe kan die kerk, die gemeente, klaarkom sonder die bediening van

die profeet? Here, daarom gaan ek dit ‘n deel maak van my gebed en van my

49

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!