03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Handelinge 8:39-40;

39 En toe hulle uit die water opklim, het die Gees van die Here Filippus

skielik weggevoer, en die hofdienaar het hom nie meer gesien nie, want

hy het sy weg met blydskap gereis.

40 Maar Filippus is in Asdod gevind. En hy het die land deurgegaan en die

evangelie verkondig in al die stede, totdat hy in Cesaréa gekom het.

Kyk net sy reisplan, kyk net hoe het hy beweeg en dit moet jy altyd in ‘n evangelis

sien.

Kyk weer na:

2 Timótheüs 4:5;

Maar wees jy in alles nugter; ly verdrukking; doen die werk van ‘n

evangelis; vervul jou bediening.

Dit lyk hierso asof tydelike omstandighede vir Timótheüs verplig het om die

herderskap van die gemeente te Efése te aanvaar. Maar as ons dit nou mooi

ontleed dan sal ons sien dit Iyk asof dit nie sy ware bediening was nie en dat

Paulus hom moes vermaan en hom moes aanspoor en vir hom moes sê; “jy moet

gewillig wees om verdrukking te Iy Timótheüs, en wees nugter in alles en doen

die werk van ‘n evangelis, vervul jou bediening”.

Dit Iyk asof Timótheüs se bediening die van ‘n evangelis was, en of hy dit nie

altyd uitgevoer het nie. Die evangelis hoef nie van ‘n huislike Iewe beroof te wees

nie. Soos ons gesien het, Filippus het sy huis gehad met sy dogters en sy vrou

en so aan. Hy moet sy huis hê, maar hy moet nie staties bly nie. Hy moet

beweeg.

Dit is een van die subtielste versoekinge om jouself te vestig. Dit is nie maklik om

so rond te gaan nie. ‘n Man kan byvoorbeeld nie altyd sy vrou en kinders met

hom saamneem nie, veral as hulle klein is en so aan, die kinders moet skoolgaan

en aI die dinge. Seker nie lekker nie. Miskien vir een of twee weke dalk weg van

die huis af. Die vrou moet ook maar die las saam help dra. Dit is die bediening

van die evangelis. Hy sal moet bereid wees om miskien vir lang tye weg te wees

van sy huis af. Dit is sy prys en dit is sy offer wat hy sal moet bring. Dit is een

van die mees selfopofferendste bedieninge wat jy kan kry, as jy dit getrou wil

vervul.

‘n Evangelistiese ywer en vuur behoort die hele liggaam van Christus te kenmerk.

Wee ons almal, as ons, ons medelye met verlore gaande siele verloor. In die

evangelis bereik hierdie drang sy klimaks deurdat hy sy lewe daaraan wy. Maar

nie een kind van God behoort heeltemal sonder daardie vuur te wees nie. Elke

kind van God behoort daardie evangelistiese drang in hom te hê, om siele te red.

85

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!