03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Dinge het doodgegaan, Eli het sy plig verwaarloos teenoor sy seuns. God se

woord het nie meer uitgegaan nie, niks het meer oopgegaan nie. Die Gees van

God, die stem van God, het nie meer deur die profeet gepraat nie. Alles was

dood, daar was geen gesigte meer nie, tot Samuel gekom het en soos die Here

vir Samuel opgewek het, het almal weer geweet dat Samuel betroubaar was as

profeet van die Here.

Daarom, by enige bediening van die Here, is dit nie nodig vir ‘n persoon om te

gaan sê, weet jy, ek is ‘n apostel, ek is ‘n profeet, ek is ‘n pastoor, nie. Sy

bediening moet dit wys. Net ‘n paar dinge om weer te herhaal en te beklemtoon.

‘n Profeet is dus ‘n man met ‘n spesiale boodskap wat hy direk van God

ontvang het, dit is baie belangrik. Wat die profeet onderskei, is sy boodskap, ‘n

spesiale boodskap vir ‘n spesiale plek en vir ‘n spesiale tyd wat hy van God

ontvang het. Dit is een van die ander onderskeidingstekens van ‘n profeet.

Byvoorbeeld; Jona. Hy het na Ninevé toe gegaan en vir hulle gesê: “As julle, julle

nie bekeer nie, dan word Ninevé binne veertig dae verwoes”.

‘n Bekeringboodskap, is ‘n algemene boodskap, wat elke kind van die Here, en

elke evangelis, in elk geval behoort te verkondig. Maar wat het van Jona ‘n

profeet gemaak, omdat Jona ‘n spesiale boodskap, (hy het God se stem gehoor

en God het vir hom gesê, sy ore het dit gehoor: “Ek gaan Ninevé verwoes binne

veertig dae, as hulle, hul nie bekeer nie”) gehad het. Dit is ‘n magtige boodskap.

Jona wou dit nie bring nie. God het hom verplig soos ons uit sy verhaal sien. Dit

was ‘n spesiale boodskap wat hy gehad het.

Johannes die Doper het ‘n spesiale boodskap van bekering gehad. Dit is een van

die dinge wat hom onderskei het, hy het dit ontvang van God. ‘n Profeet is een

wat in die raadsbesluit van God staan, “who stands in the council of God”, en

staan as 't ware in die raadskamer van God, en die profeet hoor Sy stem.

U onthou Elísa het gehoor hoedat die koning van Aram vir een van sy manne sê,

een van julle is ‘n verraaier, toe sê hulle, nee, o, koning, hier is geen verraaier nie

maar daar is ‘n profeet in Israel wat hoor wat die koning in sy binnekamer praat.

‘n Profeet, dit is die manne, die bediening wat ons weer nodig het in hierdie tyd.

Hoe het Elísa dit in die binnekamer gehoor? Ek glo God, wat alles weet en alles

sien, Elísa het dit van God gehoor en hy kon dit weer vir die koning van Israel sê.

‘n Profeet is een wat in die raadsaal van God staan!

Kom ons kyk na: Amos 3:7. (‘n baie belangrike Skrif.)

Want die Here HERE doen niks tensy Hy sy raadsbesluit aan sy

knegte, die profete, geopenbaar het nie.

Nie net van algemene toepassing nie, die Here het deur Amos, Jeremia, Daniël,

Eségiël ensovoorts, magtige profesieë uitgespreek, andere wat nou besig is om

vervul te word, andere wat in die nabye toekoms gaan vervul word.

61

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!