03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Matthéüs 19:27-28;

[Dit is miskien nie nou iets direk te doen met ons studie nie, maar ek glo dat in die

groter, algehele plan van God, dit ‘n wonderlike betekenis het.]

27 Daarop antwoord Petrus en sê vir Hom: Kyk, ons het alles verlaat en U

gevolg. Wat sal daar dan vir ons wees?

28 En Jesus sê vir hulle: Voorwaar Ek sê vir julle dat julle wat My gevolg het,

in die wedergeboorte wanneer die Seun van die mens op sy heerlike

troon gaan sit, julle ook op twaalf trone sal sit en die twaalf stamme van

Israel sal oordeel.

Dit is die belofte van die Here aan daardie apostels en dit is ook sy belofte aan

elkeen van ons, dat ons ook in daardie dag wanneer alles weer opgerig is, die

belangrike plek van die wat Hom gevolg het in daardie volmaakte koninkryk sal

inneem.

Hierdie bediening vereis feitlik dat in die apostel al die ander bedieninge ook

saamgevat sal wees, naamlik die bediening van profeet, evangelis, herder en

leraar. Alhoewel hy by uitstek die bediening van die apostel sal hê, sal hy, die

apostel, ook die bediening van die profeet hê. Maar dat die apostel in homself sal

behels die bediening van profeet, evangelis, herder en van leraar en ja, selfs tot

by die onderste bediening, ja, selfs die bediening van ‘n diaken.

Kom ons kyk na twee geskrifte wat vir my baie kosbaar is.

Naamlik:

Handelinge 11:29-30;

29 En die dissipels het besluit dat iedereen van hulle na sy vermoë iets sou

stuur tot versorging van die broeders wat in Judéa woon.

30 En dit het hulle ook gedoen en dit deur Bárnabas en Saulus aan die

ouderlinge gestuur.

Met ander woorde, hier het Bárnabas en Saulus selfs die offerande, die werk wat

die diaken doen, gevat en dit op die regte plek besorg.

Johannes 13:5; [dan sal u my bedoeling sien, nou op hierdie punt wat dit vir u sal

afrond en sal duidelik maak en waarom dit vir my so kosbaar is.]

Daarna het Hy water in ‘n bak gegooi en die voete van die dissipels begin

was en afdroog met die doek wat Hy omgehad het.

Hier was die Here Jesus, en hier het Hy vir sy dissipels as een van sy laaste dade

vir hulle gewys dat Hy bereid was om die werk te doen en die plek in te neem van

die nederigste slaaf. Want in daardie tyd was dit die werk van die nederigste

slaaf om die voetwassing te doen. Alhoewel Hy die Apostel en die Hoëpriester

van ons belydenis is, is Hy ook bereid om die laagste werk te doen.

So ook die apostel, die ware leier, sal so ‘n man van God wees. Dat alhoewel

daar magtige tekens en wonders deur hom plaasvind, dat hy die kerke

organiseer, dat almal sal opkyk na sy gesag, dat hy so ‘n persoon sal wees, dat

hy ook bereid sal wees en dit ook partykeer sal doen om die laagste diens in die

gemeente, net so maklik te verrig as die hoogste diens. Waar het ons ‘n beter

voorbeeld daarvan as in ons Here Jesus self.

40

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!